Pasgelaai
Elders gesien: Ons staan saam as ons aangeval word
2025-05-22"En hopelik sal al die kwessies wat op die tafel was, plaaslik ook met hernude toewyding aangespreek word."
Welgevonden revisited
2025-05-22"For Henry each day is an initiation,
a new door to a mystery,
the grandeur of the Silbersteins
and Welgevonden’s history."
A place to night in by Frank Meintjies: a review
2025-05-22"The notion of home is intimately tied to an individual’s sense of self. ... This dual meaning of home is certainly a useful way of looking at the new collection of autobiographical poems by Frank Meintjies, A place to night in."
Lodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys) (1938–)
2025-05-22"Skryf is nie ’n stokperdjie nie, veral oor onderwerpe soos vervreemding, verlies, godsdiens en seks. Dis bitter harde werk. Maar die skryfproses was vir my opwindend. Ek is lief vir woorde." Lees meer oor die lewe en werk van Lodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys) in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Persverklaring: Wenners van die 2025-UJ-pryse vir Afrikaans
2025-05-22Die wenners van die 2025-UJ-pryse is aangekondig. Hier is nog inligting.
D-dag in die Withuis (22 Mei 2025)
2025-05-22"Vir ons verhouding met die VSA lê die harde werk nou voor, veral binne die ANC."
Suid-Afrika aan die politici: Ons soek werk!
2025-05-21Volgens die peiling is kiesers glad nie so verdeeld volgens ras as wat sommige groepe ons wil laat glo nie, en die meeste wil hê die regering moet ’n ekonomie steun wat werkskepping sal stimuleer.
Elders gesien: Video’s van skietvoorvalle by skole en universiteite in die VSA?
2025-05-21"Ek wonder hoe Trump sou reageer het as hy na SA vir samesprekings gekom het en Cyril het hom 'verwelkom' met video’s van skietvoorvalle by skole en universiteite in die VSA?"
Elders gesien: Die Tref-en-Trump-slag
2025-05-21"Dit kom van te bang wees om Malema in die bek te ruk. Goedso, soos ons sê."
Elders gesien: Dit is tyd dat die regering wakker word
2025-05-21"As die gesprek die lig op die geweld en plaasmoorde gaan gooi en een boer en burger van SA gaan red, was die gesprek broodnodig. Daarvoor was die gesprek ’n goeie, broodnodige gebeurtenis. Dit is tyd dat die regering wakker word."
The heart is the size of a fist deur PP Fourie: ’n lesersindruk
2025-05-21"Fourie se storie is rou, beeldskoon gestruktureer en gestroop van enige valsheid. Hy gebruik tydspronge, fragmentasie en perspektiefwisseling op so ’n manier dat dit voel soos ’n droom – nie een wat vaag vervaag nie, maar een wat jy onthou lank nadat jy wakker word."
Bolmakiesie van woke
2025-05-21"Die spanning tussen die strewe na sosiale geregtigheid en die behoud van vrye uitdrukking is ’n komplekse uitdaging."
Die tweede illustrasiekursus by die Breytenbach Galery in Wellington: ’n onderhoud
2025-05-21"Die waarde van illustrasies by kinderboeke in onweglaatbaar groot. Dit is waar die woordstorie en die visuele storie hande vat om min woorde om te tower tot ’n groot storie wat die kind se horisonne verbreed."
Om Gertjie se beautiful woorde in Beaufort-Wes daar te laat
2025-05-21"Sy doelbewuste posisionering as randfiguur in die Afrikaanse industrie dien ons blykbaar nie en vir die ons-is-nie-almal-so-nie clan is dit moeilik om met ’n afwesige profeet tevrede te wees."
Wiskunde: Graad 6-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal
2025-05-21Is jy in graad 6 en bekommer jy jou oor jou Wiskunde-eksamen wat voorlê? Hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit sal jou spanning soos mis voor die son help verdwyn. Laai dit af, oefen jou werk en jy sal sommer met selfvertroue kan gaan skryf.
Reënboogrant op TV: ’n onderhoud met twee van die reeks se draaiboekskrywers, Desiré Gardner en Mercy Kannemeyer
2025-05-21"Ek het absoluut verlief geraak op die materiaal, binne die eerste paar hoofstukke. Ek wou meer weet van Shani en die res van die interessante mense wat soms die mees onverwagse besluite neem en keuses maak. En ek wou daardie gevoel van 'net nog een bladsy' op die skerm deurbring."
