Pasgelaai

Dagdigkursus by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument op 7 Junie 2025 met Danie Marais: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Danie Marais Onderhoude 2025-06-06

"Mense kan kom sonder enige ervaring of enige gedigte. Ek vra wel deelnemers om ’n gunstelinggedig van enige ander digter saam te bring as hulle lus het. En as jy een of twee gedigte het wat jy wil afwerk, bring dit asseblief ook saam. Dit sal lekker wees as jy kan wegstap met ’n gedig wat jy voel nou sterker is."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Reflections" deur Jacobus Kloppers – proloog, variasies en epiloog op ’n Afrikaanse volksliedjie

Johann Rossouw Seminare en essays 2025-06-06

Hierdie video-opname van ’n gespreksgeleentheid wat onlangs in die Naval Hill Planetarium in Bloemfontein plaasgevind het, is een van die gereelde Johann Rossouw-gespreksreeks-bydraes op LitNet. Die eietydse Afrikaanse komponis Jacobus Kloppers het kort ná die politieke oorgang ’n baie treffende, komplekse stuk vir soloklavier gekomponeer, genaamd "Reflections". Dit is in wese ’n musikale terugblik op die hoogte- en laagtepunte van die Afrikanergeskiedenis, met ’n uiteindelik hoop op versoening en herstel van historiese trauma. Hier is die volledige video.

’n Teologiese besinning oor Annemarie van Niekerk se Onder ’n bloedrooi hemel

Niekie Lamprecht, Julian Müller Lesersindrukke 2025-06-05

"In literêre werke word rooi dikwels met bloed, revolusie, passie of intense emosies geassosieer. In al twee plaasmoorde wat in die boek beskryf word, is die slagoffers Godvresende en toegewyde gelowiges wat selfs nog dieselfde aand by huisgodsdiens gebid het om bewaring teen gevare."

Press release: Schreiner Karoo Writers Festival, 19–21 June 2025

LitNet Books and writers 2025-06-05

The Schreiner Karoo Writers Festival is an annual literary celebration held in Cradock, South Africa, featuring writers mainly from the Karoo. Evening gatherings often include dinner-theatre performances, fireside chats, and open mic sessions, complemented by hearty Karoo cuisine and warm hospitality.

Omtrent die misdaad in my buurt: Asielsoeker-blues

Les Javan Menings 2025-06-05

Die inhoud van hierdie stuk mag sensitiewe lesers ontstel. "Dit was ’n mistige Maandagoggend toe ’n man se liggaam deur skoolkinders gevind word op die veldjie oorkant ons eerste muurhuis in Proteaville, Bellville-Suid."

Pasverskyn: Maklik met Marinda deur Marinda Engelbrecht

LitNet Boeke en skrywers 2025-06-05

’n Keur van al Marinda se toekatyd-resepte; die goue gunstelinge waarmee sy grootgeword het! Vier die lewe en dek ’n feestafel wat kreun van oorvloed: beesstert, pasteie, kerrieafval, skaapstertjies, varkribbetjie, doeksagte lamstjops. Brode, patees en nostalgiese slaaie sorg vir bykos. Vir weeksaande is daar lipaflek-pastas en vir suikertande outydse Cremoratert, poffers en vele verrassings.

Persverklaring: "Deel" jou skribbels en wen ’n Woordfeeservaring vir twee

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-06-05

Die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees vier 25 jaar van kuns, kultuur en uitdrukking met die feestema "Deel". Jy kan deel wees van die feesvieringe deur jou skribbels, skrabbels en sketse met die feesbestuur te deel, en ’n Woordfeeservaring ter waarde van R2 000 te wen.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-06-05

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Omtrent die misdaad in my buurt: Lewe en laat lewe

Jerome Coetzee Menings 2025-06-05

"Terwyl Suid-Afrika kan baklei vir lande soos Kongo en Palestina, is daar ’n iets omtrent die mense op die Kaapse Vlakte se uitsterwing wat Suid-Afrika nie aan raak nie. ... Suid-Afrika het die verhewe moraliteit bo ander lande, want hulle veg vir die geregtigheid van ander mense wat deur ’n misdaadpandemie gaan. Het dit dalk tyd geword dat ons erken dat Suid-Afrika die pleidooi van sy eie mense ignoreer?"

Tippie, die klein grys olifantjie wat kinders help lees

Izak de Vries Kinderboeke 2025-06-05

"Talle is na haar verwys omdat hulle nie kan lees nie. Toets sy hulle, dan toon die kinders gemiddelde intelligensie, wat beteken dat hulle veronderstel is om te kan lees."

Op jou vlug na môre

Johan van der Merwe Poësie 2025-06-05

"wat altyd so gedwaal het
tussen netnou en vir ewig
om die skat te vind"

My verlede is 'n land

Martin Labuschagne Poësie 2025-06-05

"my verlede is ’n land –
lank, lank gelede –
en eendag gaan ek daar woon"

Blinde hart

Von Villon Poësie 2025-06-05

"van balans af geruk tog regop
vasgegrendel in die wind
op steen en klip wat hitte klop"

In the stillness of my mind

Daniel Manchest New writing 2025-06-05

"I can hear the choir sing
While I’m dressed in Sunday best.
To say my last goodbye"

By die skool

Nico Jansen Poësie 2025-06-05

"Sy loop verby die meisies
By die skool
In die gang
By die trappe"

Elders gesien: Boeke is die oefenlokaal vir die verbeelding

Daniël Lötter Elders gesien 2025-06-04

"Boeke leer jou om begrip te hê vir emosies wat nie noodwendig jou eie is nie. Daarsonder, hoe moet jy dan leer om werklik om te gee vir mense wat nie presies soos jy is nie?"

The importance of diversity and foreign views at Harvard and other universities

Freek Robinson, Denise Zinn Opinion 2025-06-04

Denise Zinn is an alumnus of Harvard University and plays an active role in university management in South Africa. She tells Freek Robinson about the liberating effect Harvard had on her own development, and also reflects on the importance of continued research, worldwide, and the contribution that foreign students make to any university.

Toast Coetzer (1977–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2025-06-04

"In die voortslepende proses tot die verbetering van waarmee jy ook al besig is, is niks wat enigiemand anders te sê het belangrik nie. Wees besluiteloos op die regte tyd ... Bier en vryheid. Niks meer nie. Beer and freedom. Little more." Lees meer oor die lewe en werk van Toast Coetzer in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Liefdesbriewe van Jonker en Brink in nuwe toneelstuk vervat

Maryke Roberts Teater 2025-06-04

"Sy lees voor uit hul briewe; sy vertel stories oor hul verhouding en haar dogter, Simone. Sy vertel dat woorde net soos mense spook en dat haar lewe nie ’n sonskyndag is nie; dis eerder ’n onstuimige diepblou see."

The inquest into the deaths of Matthew Goniwe and his three comrades (The Cradock Four)

Rory Riordan SêNet-briewe 2025-06-04

"Nothing this inquiry can do can bring back these remarkable men, and to put a price on their deaths seems insulting in the extreme. But it was done previously."

Top