Persverklaring: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker

  • 0

Dit is ’n groot hartseer dat Pirow Bekker, wat onlangs op die rype ouderdom van negentig jaar oorlede is, nooit sy nuutste digbundel, Die bloei van blomme, wat by Naledi verskyn, in sy hande sal kan vashou nie. Lees die volledige persverklaring oor Die bloei van blomme deur Pirow Bekker.

Lees ook:

Pirow Bekker (1935–2025)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top