Pirow Bekker (1935–2025)

“Skryf is ’n voortdurende onvrede met die tevredenheid. Daarom is dit half jammer ’n skrywer is net een maal in hierdie wêreld. Ek sê altyd ’n mens moet drie lewens hê: om te lewe, om te lees, om te skryf.” Lees oor Pirow Bekker se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.