
Foto: Canva
Tydelik
vandag neem
jy ’n foto
môre hou
jy die
prentjie
in jou hand
en kyk na
’n oomblik
wat gister
geword het
0
Foto: Canva
Tydelik
vandag neem
jy ’n foto
môre hou
jy die
prentjie
in jou hand
en kyk na
’n oomblik
wat gister
geword het
0