Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, derde kwartaal

  • 0

Prente: Canva

Is jy in graad 5 en sê jou ouers jy moet reeds vir jou Wiskundetoetse begin voorberei, maar jy wil eintlik net aan skatte en ander avonture dink? Die goeie nuus is dat jy hierdie oefenvraestel deur Wilhelm du Toit gratis kan aflaai. By sommige van die somme, gaan jy moet skat! By ander somme gaan jy moet meet. Werk dit gou uit en kyk hoe blink jou punte hierdie kwartaal!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal

Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top