
Kom vier die lewens en bydraes van drie ikoniese figure in Afrikaanse letterkunde en teater:
- Peter Blum (100) – Henning Pieterse en Andries Visagie tree in gesprek
- Corlia Fourie (80) – Leana Lategan gesels met Corlia Fourie
- Nico Luwes (70) – Anthea van Jaarsveld gesels met Nico Luwes
Plek: ATKV Boeke-oase | UV-kampus
Datum: 15, 17 en 18 Julie 2025
Tyd: 18:00 elke aand
Bespreek jou plek via Webtickets:
- Peter Blum, 17 Julie: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1567143614
- Corlia Fourie, 18 Julie: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1567143930
- Nico Luwes, 15 Julie: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1567144287
Gratis toegang tot alle literatuurfeesgesprekke vir lede van die Vriende van NALN Vereniging

