Ouma Foenie

  • 0

Foto: Canva

Ouma Foenie

Met jou wyse woorde
het jy my gelei.
Van jou pyn is jy nou vry.
Ouma, jy was my steunpilaar; 
dankie vir jou lesse –
ek is vir ewig dankbaar.
Jou sitplek is leeg;
ek mis jou elke dag nog meer.
Dankie vir jou bakbroodresep –  
ek sal dit met my hart bedek.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top