Janica Flink

Janica Flink is op Porterville gebore en het daar grootgeword. Sy het een suster en een boetie. Sy het haar skoolloopbaan aan Esselenpark Senior Sekondêre Skool op Worcester voltooi. Janica is ’n stil, teruggetrokke jong dame, kan somtyds baie babbel, en hou van lag en ’n grappie hier en daar maak. Sy help graag waar sy kan sy is verlief op lees, veral romanses. Sy gee baie om vir haar naaste en is lief daarvoor om vir bejaardes stories te vertel.

Oupa Jan (Oupsie)

Janica Flink Poësie 2022-06-21

"Op die stoep het jy gesit met
die pyp in jou mond,
heel fris en gesond."

Top