Beste vriend

  • 0

Foto: verskaf

Beste vriend

Met jou vier pote het jy my kom red
jou blaf is stil in die vertrek.
In jou bruin oë was ek vasgevang
jy word opreg verlang.
Jou bruin vel was sag soos wol.
Jou glimlag het soos mis voor die son
verdwyn.
Ek wens jy kan eenmaal weer aan my
verskyn.
Jy het my verlaat,
ek sal jou altyd onthou, my maat.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top