
Foto: Canva
Aunty Charlotte
Met jou krom rug kom jy ingestap reg om die dag an te pak.
“Antie Charlotte, foon is vir jou!”
“Oh liewe heiland, hoe maak ek nou?”
Mense ek het 100 verslae om te tik
Gooi my in die asblik
Môre is die due date
Please, Mr Office, can you wait
Die laaste uur van die dag
Nou gaan ek agteroor sit en wag
My lift is hier
Ek gannou gooi,
of moet ek dalk almal oornooi?
Antie Charlotte, jy is meer as net
Ons inspirasie
Jy is die kantoor se gunsteling-aunty.

