
Foto: Canva
Klasmaat
In jou arms
voel ek veilig.
Jou liefde maak
my hart warm
Elke oggend het jy
vir my gewag by die hek,
wanneer ek stil is
het jy my laat lag.
In die klas het jy
langs my gesit
even my hand vasgehou
wanneer ons bid.
Ons vriendskap was kosbaar
daarvoor is ek vir ewig dankbaar.

