Pasgelaai
VVA se Boektrommelprojek bring leesvreugde na Stellenbosch se laerskole
2025-06-27"Die VVA glo dat lees aangeleerde gedrag is wat deur die voorbeeld van volwassenes gevorm word. 'Net soos ’n atleet moet oefen om te presteer, moet kinders gereeld lees om goeie lesers te word,' voeg Van der Merwe by. Deur boeke en storievoorlesing bevorder die VVA nie net geletterdheid nie, maar ook waardes en verbeelding."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Israel se gewelddadige nihilisme – van Gaza tot Iran
2025-06-27"Die behoefte wat die staat Israel (7 miljoen van sy bevolking wat Joods is) het om oorlog te maak teen Iran (bevolking 90 miljoen), is verbasend. As ons egter die hipotese van die nihilisme aanvaar, vind ons ’n element van die verklaring."
LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing
2025-06-27LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing
Jeugmaand 2025: ’n dialoog met Abdud-Daiyaan Petersen
2025-06-27"Om relevant te bly en die jeug aan te spreek, moet daar ’n verskuiwing gemaak word van net genealogiese belangstelling na ’n breër historiese belangstelling in kultuur, grond, identiteit, dekolonisasie, ensovoorts. Argief-navorsingswerkswinkels word dus deur die forum aangebied om die publiek toe te rus met hierdie breër vaardighede, maar steeds geraam met die genealogiese belangstelling wat enige lid in staat stel om ’n argief, formeel of informeel, gemaklik te betree om na enige tipe geskiedenis te soek."
Vriendskap dikker as bloed
2025-06-26"Hy staar voor hom uit met dieselfde kyk in sy oë as ter dood veroordeelde gevangenes op pad na die galg. Hy het vrede gemaak dat hy gaan sterf. Vandag. Nou."
Wanneer mens dink
2025-06-26"Daar word saam gefluit aan die einde en toe sy dit vir ’n derde keer oorspeel, kyk sy afsonderlik na elke gesig voor haar, die definisie van Suid-Afrika se reënboognasie. Verskillende tale, verskillende kulture, elkeen met sy eie agtergrond, maar verenig"
New from Jonathan Ball: The shortest history of Germany by James Hawes
2025-06-26With more than 100 maps and images, this is a fresh, concise and entertaining history which since release has sold over 300 000 copies internationally.
Nuut by Naledi: Wanneer die krieke stil word deur Petro Kotze-Odendaal
2025-06-26Vir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel wanneer jy in die spieël kyk. Is jy jou pa se Prinses? Is jou eerste liefde jou ridder op ’n wit perd? Is jou huwelik in die hemel gemaak?
Nuut by Lapa: Hoe haal ek nou asem? deur Cliffordene Norton
2025-06-26Ek wil teruggaan na twee jaar gelede – toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en ôsim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het.
Nuut by Lapa: Pampoenpit en die Geheime Helde deur Bianca Flanders
2025-06-26Pampoenpit word een oggend wakker van ’n geraas. Toe sy en Toets die kat by die venster uitloer, sien hulle mense wat besig is om rommel te verwyder. Die mans en vroue skitter en blink in hul uniforms, soos ware helde. ’n Pragtige storie wat vir kinders wys dat daar Geheime Helde oral in ons wêreld is, mens moet hulle net soek!
Israel, Iran en Navo: Toe werp Trump sy F-bom! (26 Junie 2025)
2025-06-26"Interessante gebeure en patrone het die laaste twee weke na vore gekom in die komplekse wêreld van geopolitiek."
Kroes
2025-06-26"Ek’t geseëvier oor kammetjies wat gebreek het,
oor die see wat my hare laat spring"
Persverklaring: RSG Radioteater se Die Damhuis op Donderdagaand 26 Junie om 20:00
2025-06-25Toe die kaptein, sy vrou Gesina en twee slawe, Kassien April en ’n jong vrou genaamd Mali, in die laat 1700’s daar aangekom het, was daar nog niks. Net melkbosse.
Press release: The Caine Prize for African Writing announces online editing programme
2025-06-25As part of its landmark 25th anniversary celebrations, the Caine Prize for African Writing is pleased to announce the return of its online editing programme.
Reguit met Robinson: Trump, Israel en Iran
2025-06-25Die Navo-spitsberaad vind tans in Den Haag, Nederland plaas terwyl groot spanning in die Midde-Ooste heers ná Israel se aanvalle op Iran en Amerika se bombardering van Irannese kernaanlegte. Boonop het Iran uit weerwraak die Amerikaanse basis in Katar met missiele bestook. Freek Robinson bespreek dié plofbare situasie met politieke ontleder Anthoni van Nieuwkerk.
Wortels, wêreldgebeure en hofuitsprake: ’n LitNet Akademies-onderhoud
2025-06-25Neels Swanepoel praat oor sy onlangsverskene LitNet Akademies (Regte)-artikel: "Uit ’n 'spirituele politieke perspektief' verteenwoordig en vergelyk ek die wortels as die spirituele en emosionele anker van ’n mens of samelewing se bestaan. Dit word in Suid-Afrika op die Grondwet geskoei. Die Suid-Afrikaanse Grondwet behoort dus gesonde vrugte te lewer. Maar dit gebeur nie."
Gewildste plasings op LitNet: 18 tot 24 Junie 2025
2025-06-25Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 18 tot 24 Junie 2025.
