Afrikaans Huistaal: Graad 9-vraestel en memorandum, derde kwartaal

  • 0

Prent: Canva

Is jy in graad 9 en moeg vir die lewe in die stad, lok jou die wandelpad? Moenie in die versoeking wees om nou te gaan voetslaan nie. Wag vir die vakansie. Stap nou eerder na hierdie gratis Afrikaans Huistaal-oefenvraestel deur Cecilia Klopper en berei voor vir jou toetsreeks hierdie kwartaal. Daar is baie lekker leesoefeninge oor staproetes, wat jou brein goeie oefening sal laat doen.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top