
Foto: Canva
Pypkaneelwêreld
Die lewe is pionne
op ’n geruite bord,
so maak die regte skuif:
dan bly botsing uit
want die wêreld is pypkaneel,
elkeen suig daaraan
vir sy eie deel
tog is wêreldsgoed
vlieë in ons hande
dit eb en vloed.
0
Foto: Canva
Pypkaneelwêreld
Die lewe is pionne
op ’n geruite bord,
so maak die regte skuif:
dan bly botsing uit
want die wêreld is pypkaneel,
elkeen suig daaraan
vir sy eie deel
tog is wêreldsgoed
vlieë in ons hande
dit eb en vloed.
0