Pasgelaai
Yes for national dialogue, but don’t forget municipal services
2025-07-24"Significant reform and skills improvement are needed if more deterioration in service delivery and public trust is to be avoided, but the political obstacles to municipal reform are significant. Many municipalities experience regular turnovers of mayors and senior officials, often due to party infighting, especially within coalitions."
Sewe-en-sestig leesminute vir Mandela op 18 Julie 2025
2025-07-24"Die skoolvakansie was amper verby en die kinders van die KidsCan Naskool- en leersentrum in Proteadorp, Kleinmond, al effe moeg gevakansie na ’n stewige vakansieprogram. Maar … toe besluit ons om ’n bietjie meer as net worsrolletjies op Mandela-dag te doen en die vakansie op ’n hoë noot af te sluit deur vir 67 minute te lees."
Loopgraaf
2025-07-24"Hier op Ouklip se muur
bied ek eer en respek
vir dié wat alleen
in ongemerkte grafte sterf
vir volk en vaderland."
Skaduwees
2025-07-24"oor hoe onskuld
in skuld gedompel is
deur voorvaders
kerkvaders en verlorenes"
TO Honiball (1905–1990)
2025-07-24“As iemand snaaks probeer wees, lag mense gewoonlik nie. Dit is ’n kuns om mense te laat lag.” Lees meer oor die lewe en werk van TO Honiball in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Nuut by Penguin: Die pynlik patetiese lewe van Lottie Brooks deur Katie Kirby
2025-07-24Lottie Brooks is byna 12 jaar oud en haar lewe is amptelik verby. Sy gaan amper hoërskool toe sonder enige vriende aan haar sy of ’n swierige kapsel. Boonop het sy besef dat sy te plat is om ’n BRA te dra! Sy kan maar net so wel opgee en hiberneer saam met haar hamsters.
Nuut by Penguin: Die verbysterende bestie-blapse van Lottie Brooks deur Katie Kirby
2025-07-24Lottie kry die hoofrol in ’n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te beïndruk met haar talent as ’n singende krap, maar dis nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Mieke en Jess is aan’t skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer ’n verbysterende bestie-blaps beleef?
Assessing the financial viability of organic lamb production in South Africa amidst price challenges
2025-07-24"Rising costs for essentials like feed, fertilisers, and veterinary care, compounded by volatile and low market prices for wool and meat, have jeopardised the industry’s financial viability. In response, the study explores organic lamb production as a viable alternative, spurred by the increasing global and local demand for organic products by growing consumer awareness of health, environmental, and ethical issues."
Evaluering van die finansiële haalbaarheid van organiese lamproduksie in Suid-Afrika te midde van prysuitdagings
2025-07-24"Op grond van die teoretiese raamwerk van volhoubare landbou, ondersoek hierdie studie die ekonomiese implikasies van organiese boerdery as ’n moontlike oplossing vir die verbetering van winsgewendheid en die belyning met die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD)."
Labour law in practice deur Andrew Levy, ’n lesersindruk
2025-07-23"Die doel van die boek is om aan lesers te wys hoe om arbeidsreg op ’n praktiese en nuttige wyse in die werksplek toe te pas sonder om toe te laat dat dit ’n krag of oorweging word wat alles oorheers."
My pad met Breyten – op die taalspoor
2025-07-23"Vir my was 1964, die jaar van Breyten se debuut, die Jaar van die Sneeu." Francis Galloway is vroeër vanjaar deur die Vrystaatse Werkgemeenskap van SAAWK genooi om ’n praatjie oor Breyten Breytenbach te lewer. LitNet is bevoorreg om haar woorde by die geleentheid te mag publiseer.
’n Noodvlug vir Rusty deur Jaco Versfeld: ’n resensie
2025-07-23"Ek was aangenaam verras toe ek die naam van ’n manlike skrywer op ’n Romanza-voorblad sien. Natuurlik lees mans ook Romanzas, al sal van hulle dit dalk ontken."
Repliek op Jason Lloyd
2025-07-23"Jy verwys na Allan Boesak as 'vasgevang in ou en verouderde UDF-strydretoriek sonder om met enige werkbare en praktiese oplossings vorendag te kom'. Hoewel dit nie heeltemal onwaar is nie, begin alle veranderinge in die politiek dikwels met ’n gesprek, baie soos die Burgerregtebeweging in die VSA in die 1960’s of die geboorte van die Anti-Apartheidbeweging."
Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Cynthia Kistasamy, author of "Kameel and the firecracker dog"
2025-07-23"Humour, in my story, was used as a tool to lighten what could otherwise be considered a volatile social issue, while still taking the bull by the horns."
Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, derde kwartaal
2025-07-23Is jy in graad 5 en sê jou ouers jy moet reeds vir jou Wiskundetoetse begin voorberei, maar eintlik wil jy net aan skatte en ander avonture dink? Die goeie nuus is dat jy hierdie oefentoets en memorandum deur Wilhelm du Toit gratis kan aflaai. By sommige van die somme gaan jy moet skat. By ander somme gaan jy moet meet. Werk die vraestel gou uit en kyk hoe skitter jou rapport hierdie kwartaal!
Pasverskyn: Kinders se spinnekoppe van Suider-Afrika deur Rudi Steenkamp
2025-07-23
An interview with Emma Sadleir about the landmark court order against Meta – and some important social media advice
2025-07-23"[I]f you wouldn’t put it on a billboard, you should not let it exist in digital format. Digital content is vulnerable content; it is dangerous content, it can be recorded, it can be shared."
Gewildste plasings op LitNet: 16 tot 22 Julie 2025
2025-07-23Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 16 tot 22 Julie 2025.
