Pasgelaai
Nuut by Queillerie: Die dood van Rachel April deur PP Fourie
2025-06-19
Nuut by Naledi: Die skuld wat bloed betaal deur Sandra Skinner
2025-06-19Met hierdie sterk en boeiende debuut dwing Sandra Skinner die leser om skokkende waarhede in die gesig te staar. Dit is ’n kaalvuis fiktiewe verhaal wat ook elemente van ware gebeure bevat. Dit weier om ontkenning van die sistemiese wreedhede van ons verlede te aanvaar. Dit hou ook die spieël van die hede voor die leser en vra die ongemaklike vraag: Is daar nie nog steeds Karoolse en Madelees in ons midde nie?
Nuut by Lapa: Bloedblou deur Jan Vermeulen
2025-06-19Kya Rothman het nog altyd haar diamanthalssnoer as haar kosbaarste besitting beskou. Haar ouers het dit met haar geboorte vir haar gegee, en die legende sê dat dit vervloek is. Kya het nooit veel waarde aan die stories geheg nie, selfs nie toe haar ma die dag ná haar geboorte oorlede is nie – die dag nadat haar pa die diamant gekoop het. Maar wanneer haar pa vals beskuldig word van die moord op sy beste vriend en hul lewens in duie stort, begin Kya wonder of daar dalk meer aan die legende is as wat sy gedink het.
Nuut by Lapa: Zombie-sokker deur Fanie Viljoen
2025-06-19Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: "HONGER-R-R-R"? Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer wat dreig om die sokkerwedstryd te ontwrig?
Verskoon my!
2025-06-19"Het u al opgelet: Hoe groter die oortreding is, hoe kleiner die verskoning."
PenAfrican: Reflections on Women’s Prize for Fiction 2025
2025-06-19"What we ask of literary prizes is not infallibility, but integrity, imagination and boldness. The awarding of a prize should strive to be as fearless and far-reaching as the fiction it celebrates."
Daar is ’n witvlerknagtegaal wat net in Sanskrit sing
2025-06-19Hierdie voordrag deur Dominique Botha word as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad aangebied. Dit is oorspronklik tydens verlede jaar se Etienne van Heerden Veldsoirée op 20 Augustus 2024 te Nxuba (Cradock) gehou.
Dinkskrum: Oor spoke op ’n verlate en donker Karoo-dorp
2025-06-19"So steek ek toe vas in my spore toe ek die swart gewaad gewaar. Wie kan dit nou wees? Is dit miskien ’n misdadiger wat moeilikheid soek? Nee, hoekom praat of maak die persoon dan geen geluid nie?"
Boekevat met Deborah: The Nicotine Gospel deur Sven Axelrad en Canary deur Onke Mazibuko
2025-06-19Deborah Steinmair skryf in hierdie aflewering van haar boekrubrieke oor twee boeke – "een oor die soeke na betekenis via ’n kankerstokkie en een oor ’n fluitjieblaser wat op sy baadjie kry".
Stap vir geregtigheid én studenteregte
2025-06-19"Die vierde Maatskaplike Geregtigheid-staptog is Maandag 16 Junie, Jeugdag, in Stellenbosch gestap. Dis ’n inisiatief van die Sentrum vir Maatskaplike Geregtigheid en die 13 kilometer-staptog van Stellenbosch na Kylemore via die historiese Ou Helshoogtepas is daarop gemik om fondse in te samel vir die #Aksie4Insluiting- (#Action4Inclusion-) inisiatief."
Boom van kennis
2025-06-19"So proe ook ons,
kinders van ’n eerste mensepaar,
aan eie bas en boom
die wrange smaak
van die verbode vrug."
Totale beheer
2025-06-19"vir politici is hul polisie baie werd
hul polisie hou politici op die perd"
Die onthouvrou
2025-06-19"'Is dit dan net ’n vrou wat onthou?' vra sy haar nakende self in die spieël. Sy onthou die woorde van ’n liedjie wat sy iewers gehoor het: 'Vergeet om te vergeet en onthou om te onthou.'"
Twee boeke oor die leuens wat wit mense glo: ’n resensie
2025-06-18"Ek wens ek kon Evans se boek in daardie man se hand stop voordat sy haat en vrees op geweld uitloop. Maar bowenal wens ek hy wil Mitchell se boek lees, en hom afvra of hy homself nie in een van die jongmanne herken nie, in sy denke en ook sy woorde."
Fresh off the press: The shortest history of China by Linda Jaivin
2025-06-18Journey across epic China – through millennia of early innovation to modern dominance in one riveting, fast-paced read. From ancient times to Xi Jinping, Covid-19 and the “wolf warriors”, here is the vast, complex history of China, distilled into just 250 pages. Jaivin dismantles the idea of a monolithic China, revealing instead a nation of startling diversity. And she gives China’s women, from ancient warriors, inventors and rebels to their 21st-century counterparts, long overdue attention.
Gewildste plasings op LitNet: 11 tot 17 Junie 2025
2025-06-18Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 11 tot 17 Junie 2025.
Die Kanadese G7-beraad: ’n voorspel tot die G20 in Suid-Afrika? (18 Junie 2025)
2025-06-18"Die les vir Suid-Afrika en die G20-beraad is: Kry jou huis in orde en stel die sake reg wat reggestel kan word."
Wiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum
2025-06-18Is jy in graad 9 en het jy onlangs na die Comrades-marathon gekyk? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld is daar voorbeeldsomme wat oor marathons handel. As jy die vraestel gebruik om vir jou eksamen voor te berei, kan jy dalk eerste plek met jou uitslae behaal!
Tribuo Conference 2025: an interview with Marlene le Roux
2025-06-18"The arts and money have a peculiar relationship. People too often think they don’t 'need' the arts, forgetting the role it plays in social cohesion and the building of a nation."
