
Prent: Canva
As jy vanjaar in matriek is, weet jy dis amper tyd vir die rekordeksamen. Mens voel dalk so bang daarvoor soos vir hierdie slang, maar kyk hom eerder in die oë en laai hierdie gratis Lewenswetenskappe-oefenvraestel deur Rita Engebrecht af om oefenvoorbeelde uit te werk (onder andere interessante oefeninge oor slange se stambome). Laat dit op rekord wees dat jy voorbereid gaan eksamen skryf het!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:

