Pasgelaai
Chris Barnard (1939–2015)
2016-01-08“Ek weet uit dure ondervinding ’n roman is op sy heel beste tot nét voor jy die eerste sin neergeskryf het. Daarná, sin vir sin, begin jy sy moontlikhede beperk.”
Sewe lesse wat #PennySparrow my leer
2016-01-07"Ek is moeg daarvoor dat mens jou nie kan draai in hierdie land sonder dat iemand jou moet herinner aan jou kleur nie."
Uit die argief: Afrikaans: Kombuis, paleis, kerkhof?
2016-01-07"Eugène Marais het 100 jaar gelede die 10 reëls van 'Winternag' geskryf en daarmee gewys dat Afrikaans die vermoë het om soos Aspoestertjie uit die kombuis te kom en ’n prinses te word."
Mpho Tutu se troue: die laaste strooi wat die gaykameel se rug breek?
2016-01-06"Die knoop wat Mpho Tutu verlede week deurgehaak het, kan die gesprek rondom menslike seksualiteit met rasse skrede vorentoe stuur, of dit heeltemal tot stilstand ruk."
US Woordfees se teateraanbod die beste ooit
2016-01-06Die 2016 US Woordfeestoneelprogram bied voorwaar iets vir elke smaak. Van 'n klug tot drama, eenpersoonsoptredes tot groot rolverdelings, klassiek tot splinternuut geskryf.
Keer die smart
2016-01-05
Die Afrikaanse wingerd se kleurrykheid
2016-01-04In die voorwoord in die onlangs vrygestelde Kleur: my lewe, my lied, die (outo)biografie wat Wicomb saam met Amos van der Merwe geskryf het, verwys Adam Small na “die tweeslagtigheid van Wicomb se wit-bruin-grootword”.
In memoriam: Rus in vrede, Chris
2015-12-30"Chris kon 'n storie uitdink op die ingewing van die oomblik (soos 'n gewone mens 'n leuen), dis hoekom sy 'Chriskrasse' nie essays is nie, dis propvol stories. Dis ook hoekom hy opdragwerke kon lewer wat dan hoog aangeprys en selfs bekroon is."
The sober mysticism of Andrew Murray
2015-12-29"This revisionist reading of Murray confirms the significant place of mysticism in the Afrikaansspeaking communities of faith in South Africa."
Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk
2015-12-28"Ons huldig ’n groot man met ’n groot stem omdat sy talent nie onder die maatemmer gebly het nie, maar omdat hy dit onselfsugtig gedeel het met enigiemand wat wou luister na die stem wat nie gou gaan stil raak nie."
Uit die LitNet-argief: Ik ben een Afrikaan
2015-12-28"Afrikanerskap was vir baie van ons ’n ongemaklike baadjie om te dra, maar nie Afrikaans nie. Afrikaans was nooit net ’n uniform nie – dit was en bly ’n onderdak." Hierdie bydrae vorm deel van LitNet se skrywersberaad "Briewe deur die lug" (2000)
Die nugtere mistiek van Andrew Murray
2015-12-28"Hierdie revisionêre herbesinning oor Murray se mistiek onderstreep dat die mistiek, soos Murray geskryf het, ’n wesenlike, selfs natuurlike, kenmerk van godsdienstige ervaring is en daarom ’n noodsaaklike plek in die godsdienstige diskoers het."
Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015
2015-12-28Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud.
