Pasgelaai

Fiksie: Die sonde van die vader

Riette Hugo Skryfwerk 2015-09-08

"Dis waar wat die Bybel sê, Marlene ..."

graftoon

Waldemar Gouws Skryfwerk 2015-09-08

"... vat-vat aan die verjaardag (so op my tone reeds)"

Selfbedrog

CM SêNet-briewe 2015-09-08

Ten spyte van al die versinde aansprake op goedheid ...

Lovelyn Chidinma Nwadevi

George Bekker SêNet-briewe 2015-09-08 Lovelyn Chidinma Nwadevi het haar mening oor die Universiteit Stellenbosch se pogings tot verandering verlede week op LitNet verwoord. Die eerste wat opval van Lovelyn is dat sy hoogs intelligent is, haarself kan verkoop, haarself goed kan uitdruk en – dis nie 'n woord waarvan sy sal hou nie - selfs slu kan wees. Sy […]

Open Stellenbosch and the language debate

Danie van Wyk Opinion 2015-09-07

"Afrikaans should be seen and accepted by non-Afrikaans students as a language spoken by the majority of people in the Western Cape. There are more Afrikaans-medium schools in the Western Cape than in the rest of the country combined. Surely this is a fact that cannot simply be ignored. Those students, the majority of whom are coloured/black Afrikaans mother-tongue speakers, have a right to be taught in the language of their choice – Afrikaans. The abandonment of Afrikaans as a medium of instruction at universities will have an effect on the entire Afrikaans community in South Africa."

Open Stellenbosch: “Yeah but you said it” – revisited

Heleen Hofmeyr English 2015-09-07

"Once again, I find myself perplexed by your intentions, OS. You need to jump off this taaldebat train, because it’s clear your demands for transformation go so much further than language – and rightly so."

Open Book 2015: Lien Botha oor Wonderboom

Lien Botha, Beyers de Vos Boeke en skrywers 2015-09-07

"Volgende keer sal ek sorg dat ek fikser is deur byvoorbeeld berge te begin uitklim ‘n jaar voor die boek verskyn."

Afrikaans-in-dialogue, rather than Protection-of-Afrikaans

Bibi Burger Opinion 2015-09-07

" ...the only way forward for Afrikaans is for its proponents to stop privileging it above other indigenous South African languages and actively and practically support the development of all South African languages."

Open Book 2015: Martin Steyn oor Skuldig en spanningslektuur

Martin Steyn, Beyers de Vos Boeke en skrywers 2015-09-07

"Wat wel ’n faktor in die Suid-Afrikaanse konteks is ...is dat Suid-Afrikaners ’n begeerte het om te sien dat die misdadigers gevang en gestraf word, dat geregtigheid geskied, al is dit dan nou ook fiktief."

Die WOW, moets en moenies van blog

Gert Rautenbach Seminare en essays 2015-09-04

"Jammer: daar is geen geld en roem in blogging nie."

kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud oor Skewe Reënboog

Wim Steytler, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-09-04

"Die film vertel die storie van Willem – ‘n skisoïed, vasgeknel in Reënboognasie-idealisme."

Open Stellenbosch – Aluta Continua?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-09-04

"Die probleem op Stellenbosch is immers nie Afrikaans nie. Die probleem is hoedat die taal gebruik word om uit te sluit en laer te trek. Geen taal kan bly voortbestaan te midde van ’n ons-julle, insider-outsider polemiek nie."

Persverklaring: Geen ruimte vir samboktaktiek in taaldebakel

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2015-09-04

Die ATR erken dat Suid-Afrika swaar dra aan die littekens van die verlede – ook wat hoëronderwys betref.  Dit is egter geen rede om instellings en onderwysprogramme te ontwrig en kampusse onveilig te maak nie.

Foto's: Boekbekendstelling van Split deur Debbie Loots

Izak de Vries Boeke en skrywers 2015-09-04

Split se onlangse Kaapse boekbekendstelling was in Clarke’s Bookshop, die oudste boekwinkel in Kaapstad. Izak de Vries was daar.

LitNet: Jou universiteit

LitNet Nuusbrief 2015-09-04

LitNet: Jou universiteit

Onverbiddelik

CM SêNet-briewe 2015-09-04

Die absolute sekerheid waarmee 'n mens verkeerd kan wees ...

kykNET Silwerskermfees 2015: Oorsig en foto's

Wilna Adriaanse kykNET Portaal 2015-09-03

"kykNet se gewilde en glansryke Silwerskermfees is soos ‘n binneaarse inspuiting. Die effek is onmiddellik."

Wie het God geskep?

Jean Oosthuizen Geestelik 2015-09-03

"Vir Pienaar was dit vreemd dat ’n kreasionis soos Howe hom op die wetenskap beroep. Howe se argumente het soms vreemde draaie geloop. Hoewel hy hom telkens tot die wetenskap gewend het om God se bestaan te probeer bewys, is hy terselfdertyd ’n kreasionis wat glo die aarde is net 6 000 jaar oud."

Lien Botha en Debbie Loots oor beeldende kunste, romanskryf en Thelma & Louise

Debbie Loots, Lien Botha Boeke en skrywers 2015-09-03

Glo jy in vlieënde pierings? Speel jy viool? Bid jy? Het jy al ’n wilde voël geëet?

Brokenness and violence: some examples of recent South African art

Jeanne Joubert Academic research 2015-09-03

This is a continuation of a previous article, which focuses on ways in which representations of a radical human brokenness can deepen and enrich relationships between art and religion.

Top