Pasgelaai

Vir Angus 26 Februarie 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-02-29

"Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 16 deser ..."

Nederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem

LitNet NeerlandiNet 2016-02-29

Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se jongste digbundel is benoem vir die gesogte Nederlandse vertaaltoekenning, die Filter Vertaalprijs.

Book review: Letters of stone by Steven Robins

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-02-29

"Letters of stone is a monument to a story which refused to be forgotten."

Een op 'n slag

Anzil Kulsen Menings 2016-02-26

"Ek is in ‘n afgesonderde deel van die Noord-Kaap, ‘n deel met soveel geskiedenis, soveel kulturele rykdom waaroor stories geskryf kan word. Hoekom beland ek altyd in situasies waar ek agterna voel of ek self sielkundige behandeling moet kry?"

ATKV-Handevat: Waar protes én dade handevat

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-02-26

"Strauss sê trauma word dikwels vermom, dit is die nar in die klas, die stouterd wat dikwels die ergste getraumatiseerd is. Dit is hoekom soveel van die jonger leerders vir ’n onderwyseres 'mamma' sê, sy is dikwels die enigste mamma wat daar is. Talle ouers is gewoon afwesig."

Aardklop is dood, lank lewe Aardklop

Ilza Roggeband Feeste 2016-02-26

Aardklop: "'Dis te vinnig!' wil jy uitroep."

Ope brief aan die rektor van die Universiteit van Pretoria

Johann Rossouw Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-26

"Maar Professor, deur Afrikaanse studente uit te sluit kan u tog nie hoop om die woedende uitgeslotenes tegemoet te kom nie?"

Slypsteen

CM SêNet-briewe 2016-02-26

"Natuurkunde veroorsaak  ..."

Wanindruk

Jan Rap SêNet-briewe 2016-02-26

"Ek sien ’n onderhoud met ’n Tukkiestudent ..."

Stellembossie

Philip Nel SêNet-briewe 2016-02-26

"Ek gaan toe terug
 na baie jare ..."

Ek het 'n droom ...

Fanie Cronje SêNet-briewe 2016-02-26

"Die soms tragiese gebeure die week laat mens dink ..."

Volstoom vorentoe vir KKNK 2016

LitNet KKNK 2016-02-25

Die KKNK reageer op die nuus dat  die Aardklop Nasionale Kunstefees gestaak word.

’n Goeie dag vir die boekbedryf! Twee nuwe pryse vir Afrikaanse boekresensies

LitNet Boeke en skrywers 2016-02-25

Resensente word genooi om in te skryf in twee kategorieë:
• Uitnemende resensie: Afrikaanse fiksie
• Uitnemende resensie: Afrikaanse niefiksie
Die wenner in elke afdeling ontvang ’n kontantprys van R25 000.

My spietkop ervaring

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-02-25

"Dit was hier rondom 1985 ..."

Aardklop slaan nuwe rigting in

LitNet Clover Aardklop 2016-02-25

Die Aardklop Nasionale Kunstefees, wat sedert 1998 in Potchefstroom aangebied word, gaan met onmiddellike effek in die huidige formaat gestaak word.

Nuwe Geskiedenis-blokraai: Hoofstuk 1 – wenner aangekondig

Gerrit Rautenbach Skole 2016-02-25

Knap jou geskiedenis op saam met blokman Gerrit Rautenbach, en wen lekker boeke op die koop toe.

Filmresensie: The Revenant

Suzette Myburgh Film 2016-02-24

"As liefhebber van geskiedenis was dit vir my fassinerend om ’n indruk te kry van die Frontier-tydperk: die pelsjagters en “trappers”, hul interaksie met die Indiaanstamme, die forte en handelsposte."

Regsalmanak: Mondigverklaring

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-24

"Reeds in die Romeinse Reg was dit vir minderjariges moontlik om by die owerheid aansoek te doen om as meerderjariges verklaar te word."

Stem vir LAPA se Romanza-ridder

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-02-24

"LAPA Uitgewers soek na ’n hunk wat op die voorblad van een van ons nuwe Romanza-boeke kan kom. Hier is die ses finaliste. Wil jy stem?"

In memoriam: Anton Prinsloo

Tom McLachlan, Ernst Kotzé, Frikkie Lombard In memoriam 2016-02-24

"Ek hoop nie ouderdom of Alzheimers ontneem my ooit die herinneringe aan Anton nie, want my lewe is breed verryk deur sy kollegialiteit en kennis, sy vriendskap – trouens, sy hele menswees."

Top