Einstein-kompetisie: Alwyn Roux

  • 0

Alwyn-Roux300

Naam: Alwyn Roux

Departement: Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Is landskap die wêreld waarin ons woon of ’n toneel in die verte beskou in Breytenbach en Lucebert se latere poësie? #EinstKomp

Studievlak: Dosent

Universiteit: Unisa

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top