
Naam: Anelda Marx
Departement: Afrikaans en Nederlands
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die studie van die uiteenlopende visies op diere in Marlene van Niekerk se bundel Kaar (2013).
Studievlak: Meestersstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!

