Einstein-kompetisie: Anneen Church

  • 0

Anneen Church_300Naam: Anneen Church

Departement: Afrikaans en Nederlands

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kan ‘n mens, deur hulle tekste uitmekaar te torring, bepaal of Dana Snyman en André le Roux onbewustelik vingerafdrukke los?

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top