Einstein-kompetisie: Zibeth Hansen

  • 0

Zibeth Hansen300

Naam: Zibeth Hansen

Departement: Sielkunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die era van die afwesige vader: Maak pappas saak? Kwaliteit-pa-seun-verhoudings as 'n faktor in geweldsmisdaadbekamping.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top