Einstein-kompetisie: Lia Bester

  • 0

liabester300

Naam: Lia Bester

Departement: Ingenieurswese

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Papierafval tot bruikbare sellulose so groot soos miljoenstes van 'n millimeter – verterende ensieme in aksie!

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top