Einstein-kompetisie: Janina Theron

  • 0

janinatheronbio

Naam: Janina Theron

Departement: Algemene Taalwetenskap

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Verstaan hulle werklik? (Nie)verbale terugvoer van pasiënte tydens pretoets-MIV-berading in landelike Wes-Kaapse dagklinieke.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top