Janina Theron

Ten spyte van die ongemaklikheid rondom ‘n persoonlike profiel skep, is ek redelik gemaklik. Mense beskou my in die algemeen as ‘n ekstrovert, maar ek weet nie altyd so mooi nie. Ek is net so sosiaal soos wat ek sofapokkel is. (Is “sofapokkel” ‘n woord? My vriendin Carolien het iets van dié aard destyds genoem …) In ieder geval hou ek van lag.

Einstein-kompetisie: Janina Theron

Janina Theron Einstein-kompetisie 2016-05-05

Janina Theron is tans 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Mense beskou haar in die algemeen as ‘n ekstrovert, maar sy weet nie altyd so mooi nie.

Top