Einstein-kompetisie: Werner Pretorius

  • 0

WERNER PRETORIUS300

Naam: Werner Pretorius

Departement: Regte

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Mag boewe stem? Beperking van stemreg van gevangenes in demokratiese samelewings: Vergelykende studie van RSA, VSA & VK #EinstKomp

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit Maastricht, Nederland

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top