Pasgelaai
Rassisme
2016-02-11"Ek sien Webvoet, in sy of haar kommentaar, stel dit baie duidelik dat, onder andere, rassisme nie geduld sal word nie ..."
Afriforum se blabs
2016-02-11"Ek sit Maandagaand en kyk na die heer Valdimar Pelser se program na 10 uur ..."
Stereotipes
2016-02-11"Ek luister nou die Sondag na Magdaleen Kruger op die program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ ..."
Bekendstelling: Uiteindelik vry deur Michael Lapsley
2016-02-10Uiteindelik vry: My reis van vryheidsvegter tot geneser deur Michael Lapsley, SSM is onlangs by die Teologie-fakulteit op Stellenbosch bekendgestel.
Liewer begrafnis as troue
2016-02-10Jean Oosthuizen deel herinneringe aan die viering van Cas Bakkes se lewe die afgelope naweek in die Paarl.
Die dekolonisering van kennis
2016-02-10"Dekolonisering van kennis beteken dan om die volle diversiteit van kennis in ons samelewing in die kurrikula, dit is die inhoud van onderwys soos in handboeke vervat, te weerspieël."
Jeugresensie: Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit
2016-02-10Om die ensiklopedie Lewende planeet te wen, stuur teen 23 Februarie 2016 'n e-pos aan LitNet met die titel "Lewende planeet".
Afrikaners
2016-02-10"Julle was van kleintyd af
in my lewe,
in lewende lywe,
maar veraf,
soos wolke wat verbydryf."
Bo-Kaap Kitchen: Q&A with Craig Fraser
2016-02-10"Bo-Kaap Kitchen is a collection of recipes from residents of the Bo-Kaap, the people who live in the area, those inhabitants who have a history there, a cultural connection to it. It is not a collection of recipes from a chef or a restaurant; this is food of and from the people. Not only is it their food, but it is also their stories, it is a slice of history through personal experiences."
Bertie Coetzee by US Woordfees 2016: "Die senuwees sal erg knaag so ’n ruk voor die show"
2016-02-10"As mens lanklaas gespeel het, is lirieke soos daai koedoe in die skemer agter ’n haakbos – as jy hom uit die hoek van jou oog kyk, dan sien jy hom, maar sodra jy vir hom kyk, verdwyn hy."
Schalk van der Merwe by US Woordfees 2016: "So ’n produksie is ’n rare ding"
2016-02-10"Dit maak my as kitaarliefhebber vreeslik opgewonde – hierdie gaan baie goed op die oor wees!"
Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
2016-02-10Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die Dag is Bros en In Glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite Blaf die Honde Swart, Nie As Ek Sing Nie: Laurika Rauch en Al Lê die Berge Nog So Blou het elk twee benoemings gekry."
Teaterresensie: The tragedy of Othello, the Moor of Venice
2016-02-10"Vanaf die vierde bedryf tot aan die laaste woorde van die vyfde ervaar ons die hoogtepunt van die aanbieding. Soveel emosionele intensiteit, soveel afwagting wat spanning skep."
Regsalmanak: Teologie-proffie wat slegs sy Bybel en ‘n sannageweer op sy naam gehad het ...
2016-02-10"Toe die Regter (Trollip in die hof a quo – CGP) vir Adriaan Pont ná die uitspraak vir ‘n lys van sy besittings vra, was sy antwoord kort en klaar: al wat hy besit, is sy Bybel en sy sannageweer."
Vladimir Nabokov
2016-02-10"Remainders of the day
locked away inside the
health of a scientific sun."
Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug
2016-02-09"Op 11 Februarie gaan die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam weer oop na ’n lang tyd van renovasie en interne reorganisasie. Troue besoekers kan nie wag om die resultaat te sien nie, en veral: om die biblioteek, argiewe, klaskamer en kulturele ruimte weer in gebruik te neem nie."
USAN 2016: Die skep van 'n nuwe geslag akademiese leiers
2016-02-09"Die referate was gekenmerk deur uiteenlopende temas, wat ’n bevestiging van die diverse en dinamiese aard van die kongres was."
Oor resensiekuns, 'n stuiwer
2016-02-09"Die herrie wat oor 'n resensie van Chanette Paul se Offerlam losgebars het, het tot gesprekke tussen lesers gelei en so ook tussen skrywers."
Die verhouding tussen navorsing en onderrig by universiteite - 'n gesprek
2016-02-09Linda du Plessis kyk krities na die verhouding tussen onderrig en navorsing by universiteite: "Leer kan sonder onderrig plaasvind, maar onderrig kan nie sonder leer plaasvind nie."
