Einstein-kompetisie: Wouter de Wet

  • 0

wouterdewet300

Naam: Wouter de Wet

Departement: Geskiedenis

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Hoe en hoekom het populêre Suid-Afrikaanse rugbyboeke van 1948 tot 1995 verander?"

Studievlak: Dosent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top