Wouter de Wet

Wouter de Wet is 'n dosent in geskiedenis op die Qwaqwa-kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Hy het sy BA-, honneurs- en meestersgrade in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, waarna hy vir 'n jaar in Suid-Korea gewoon het. In 2015 het hy na die pragtige Oos-Vrystaat verhuis, en hy is tans besig met sy PhD.

Einstein-kompetisie: Wouter de Wet

Wouter de Wet Einstein-kompetisie 2016-04-28

In 2015 het Wouter de Wet na die pragtige Oos-Vrystaat verhuis, en is tans 'n dosent in geskiedenis op die Qwaqwa-kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Hy is ook besig met sy PhD.

Top