Einstein-kompetisie: Nathaniel McGregor

  • 0

nathanialmcgregor300

Naam: Nathaniel McGregor

Departement: Genetika

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Angstig oor angstigheid? Angs en stressteurings in ‘n Suid-Afrikaanse konteks #EinstKomp

Studievlak: Dosent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top