Einstein-kompetisie: Emile Coetzee

  • 0

emilecoetzee300

Naam: Emile Coetzee

Departement: Geskiedenis

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Die 1964-Cillié-kommissie: Regter Cillié se ondersoek oor hoe die SA Weermag bewapen is deur beweerde onreëlmatige prosedures."

Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top