Pasgelaai

Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal

Andréa van Rooi SêNet-briewe 2025-09-16

"Ek dink Jesus was meer woke as enige iets anders. Julle wil nou huil oor Kirk, tog het julle nie gedink dis hartseer en tragies dat Malcolm X ook voor sy vrou en kinders doodgeskiet is nie? Of het hy dit verdien?"

Cliff-hanger: Die 13de dag in Chengdu deur De Wet Hugo

Cliffordene Norton Boekrubrieke 2025-09-16

"Vir my as iemand wat ’n bietjie – oukei, baie – bygelowig is oor Vrydag die 13de, was hierdie boek heerlik om te lees."

Persverklaring: Die SA Akademie se bekroningsplegtigheid 2025

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2025-09-16

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse bekroningsplegtigheid het op 12 September 2025 in Stellenbosch plaasgevind. By dié statige geleentheid is die SA Akademie se gesogte pryse aan vooraanstaande skrywers, kunstenaars, natuurwetenskaplikes en akademici toegeken.

Spring bokkies, spring!

Chris Heymans Menings 2025-09-16

"Die opgewonde reaksie van Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners ken geen perke nie. Oor die jare sedert die einde van apartheid het toetswedstryde tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland van die mees afgewagte wedstryde in die sport geword."

Wat sê Bettina? Regse op regse geweld in Charlie Kirk se sluipmoord

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-09-16

"Daar is geen leierskap in die konserwatiewe gemeenskap wat geweld beslissend veroordeel en wat die steun van die grootste aantal konserwatiewes wegdra nie."

Chicago is sexy, sensueel en hope pret: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Musiek 2025-09-15

"Die blyspel is regtig ’n teaterhoogtepunt omdat ons min sulke gewaagde, sexy, musiekblyspele hier op eie bodem sien."

Momentum Aardklop 2025: ’n onderhoud oor The incredible journey of Tinkerbell van Tonder

Yolanda du Toit, Amanda Strydom Aardklop 2025-09-15

"Die karakters ontlok ’n deernis – ons is almal gelyk en het stories te vertelle wat ander mense nie ken nie." Amanda Strydom gesels oor The incredible journey of Tinkerbell van Tonder – binnekort by Aardklop.

Stories vir die siel – inspirerende kortverhale, saamgestel deur LAPA Uitgewers: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2025-09-15

"Stories vir die siel is ’n bundel wat jou laat lag, huil en nadink – en bowenal, jou laat vóél."

Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Ross Ian Fleming, author of "The k word"

David Mann, Ross Ian Fleming Books and writers 2025-09-15

"We live attention-deficient lives. Reading a short-story-sized narrative is often the most enjoyable 15 minutes of my daily routine. The twist in a tale can make your day."

15 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco

Jannie Pretorius SêNet-briewe 2025-09-15

"Hierdie September het ’n volle vier jaar verloop sedert ek in Bloemcare opgeneem is en ek voel deesdae meesal soos my ou self. My psigiater het dit voorspel."

In memoriam: Jack Spence

David Willers In memoriam 2025-09-15

"Professor Jack Spence, who has died at the age of 94, was a significant influence in South African and UK academic circles, establishing himself among Britain’s leading academic experts on South Africa."

The Chaos Precinct: Johannesburg as a port city by Tanya Zack: a book review

Chris Heymans Books and writers 2025-09-15

"The Chaos Precinct: Johannesburg as a port city reaffirms Tanya Zack’s talent for telling a compelling real-life story."

Tim Huisamen: Ons is dankbaar

Malcolm Hacksley In memoriam 2025-09-15

"Warmte, medemenslikheid, geesdrif, vrygewigheid, vreugde, omgee, humor, pyn, weemoed. Dit is die eienskappe waarvoor hy deur geslagte van sy vorige studente, kollegas en talryke vriende die beste onthou sal word."

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2025-09-15

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Herinneringe aan Jan Boland Coetzee

Emile Joubert In memoriam 2025-09-14

"Terwyl die nasie se aandag destyds gevestig was op Jan Boland die rugbytitaan, was hy besig om geskiedenis te help maak. Wyngeskiedenis."

LitNet: ’n Fluitjieblaser sterf

LitNet Nuusbrief 2025-09-12

LitNet: ’n Fluitjieblaser sterf

Uitnodiging na die opening van Tuin van Digters 2025 se kunsuitstallings: wanatoe? soentoe en Gee, aangee: nooit opgee

LitNet Kuns 2025-09-12

Kunstenaars kon Breyten se digkuns én skilderkuns as vertrekpunt en inspirasie gebruik om kunswerke te skep wat Breyten se nalatenskap eer, erken en verder neem. 

Sluipmoord

Francois Bekker Elders gesien 2025-09-11

"Hier is ’n man saam met wie ek nooit rondom ’n braaivleisvuur sou kuier nie. As liberale demokraat egter glo ek onwrikbaar aan vryheid van spraak. Die sluipmoord op Kirk is veragtelik. Enige suggestie van welbehae in sy dood is geheel en al onvanpas."

The importance of oral history in southern African historiography

Mphuthumi Ntabeni LitNet-skrywersberaad 2025-09-11

"Today, oral history is no longer a mere preliminary to written records; it is a paradigmatic epistemology capable of conveying grief, contradiction, cosmology and lived memory. It preserves what empire seeks to forget, affirming that memory and voice remain more enduring than ink."

Karina Szczurek talks to Naomi Meyer about a recent prize-winning book published by Karavan Press.

Naomi Meyer, Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2025-09-11

"When I phoned Thobeka after the ceremony, I could feel her joy radiating across the entire continent, and I cannot wait until we can meet again and celebrate together. I hope that it can happen at Woman Zone Cape Town, because that is where our journey began."

Top