Pasgelaai
Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Uthimna Gqangeni, author of "Jiti morale"
2025-09-09"Art is the place I go to process emotion. Literature, reading and also writing are like flashing a light in the dark."
Musical review: Chicago
2025-09-09"Their dynamic was hugely entertaining. Both actresses pulled off their character arcs in a way that made the fast-paced drama feel as though it had months’ worth of emotions and events packed into minutes on stage."
Persverklaring: PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste
2025-09-09Hierdie tipe aanvalle op die dapper stemme wat opklink teen korrupsie is afgryslik en onaanvaarbaar. Dit is ’n bron van groot kommer vir almal wat wil woon in ’n land waarin billikheid, geregtigheid, vrede en die handhawing van menseregte die norm is.
Gladly trespass: a reader’s impression of Karoozing by Darryl Earl David
2025-09-08"The reader as medereisiger, as fellow traveller, is encouraged to page on and on to fulfil the almost breathless expectation created by the thematically arranged geographical sections."
Press release: Wordfest 2025
2025-09-08Wordfest 2025 will take place in Makhanda from 19 to 20 September 2025.
Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Tanya Faber, author of "Standing still"
2025-09-08"'Standing still' was first inspired by an image that existed in real life: a vehicle broken down on the side of the M3 in Cape Town with a horse box attached to it. As I drove past, I noticed the horses peeking out at the traffic passing by and I couldn’t help wondering what the story was."
Life is ’n biets: ’n onderhoud met Faeed Amardien
2025-09-08"Dalk was Leo net created om mense te wys dat enige iets possible is. Is soes ieman wat jy onmoet in jou liewe – is sometimes net vi ’n kot tydjie, but die engagement is impactful. Maybe it was the case with Leonardo."
Rassisme in Suid-Afrika vra vir ’n multidimensionele benadering
2025-09-08"Wat wel duidelik is, is dat rassisme nie kleur ken nie. Aanvanklik was die kollig slegs op wit mense wat rassisties teenoor swart mense opgetree het, maar deesdae kom rassistiese insidente op alle vlakke van die Suid-Afrikaanse samelewing voor."
Wanneer ’n taalreg soos ’n spesiale vergunning lyk: die broosheid van moedertaalonderrig in Suid-Afrika
2025-09-05"Met die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette ... wat taalbeleide verder onder die beheer van die Departement van Basiese Onderwys sentraliseer, is die vraag: Gaan hierdie kwalifiserende bepalings nóg meer ruimte kry om moedertaalonderrig uit te hol?"
Pareltjes uit Amsterdam: Pamela Rosenkranz, Stedelijk Museum
2025-09-05Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy Pamela Rosenkranz se kuns by die Stedelijk Museum.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2025
2025-09-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Press release: PASA Calls on South Africans to celebrate and champion the joy of reading for National Book Week and International Literacy Day
2025-09-04In an increasingly digital world, the simple, tactile experience of reading and sharing a book remains a powerful tool for personal development, entertainment and connection. Reading for pleasure is a cornerstone of lifelong learning and a key to unlocking a child’s potential.
Versoeningsdag
2025-09-04"Sny, Here, uit die Lam se vel
’n breë liefdesband
en knoop dit om ons hele land. "
Chirurgie
2025-09-04"My vel pas soos ’n laken
oor bene wat ek nog nooit
buite my anatomie-handboek
gewaar het nie."
Dood van ’n voormalige troublemaker
2025-09-04"die oggendvoël het ’n sad song gesing en
die oggendtrein is weer vir moord geframe."
4 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco
2025-09-04"Hoekom, wonder u seker, skryf ek aan u? Wel, ek neem in die eerste plek vrymoedigheid om aan u te skryf omdat daar ’n klein periode in my lewe was toe ek besonder begaan was oor u. Laat my verduidelik."
Die Waterplek – Gabriëllië deur Carina Stander: ’n resensie
2025-09-04"Die hele reeks, en spesifiek ook Die Waterplek: Gabriëllië, is ’n kragtoer in terme van skryf. Om volgehoue van 2017 tot 2024 aan so ’n samehangende reeks te werk en binne dieselfde fiksionele wêreld steeds verhalend en talig oortuigend te bly, wil gedoen wees."
