Pasgelaai

Patmos deur Willem Anker: ’n resensie

Deborah Steinmair Resensies 2025-09-11

"Hoe verstommend is Willem Anker se besige kop. Met oneindige heelalle en moontlikhede bevolk hy ’n novelle."

Nasionale Boekweek 2025: Nadine Petrick se kinderboekkeuses

Nadine Petrick Kinderboeke 2025-09-11

"Ek het die boek in een go deurgelees, want ek kon nie my nuuskierigheid beteuel nie. (En ook: Ek was ’n bietjie bang.)"

In conversation with Darryl David regarding Wordfest 2025

Izak de Vries, Darryl David Books and writers 2025-09-11

"I have to admit it was really easy. The name Wordfest is such an iconic brand, and there exists so much goodwill towards the festival."

Persverklaring: 5de SAS-simposium

LitNet Akademies en skole 2025-09-11

Die Departement Afrikaans en Neerlandistiek, Universiteit van Wes-Kaapland bied vanaf 10–11 Oktober 2025 die 5de SAS-simposium aan. Onder die skrywers wat reeds hul deelname bevestig het, is Antjie Krog, Bettina Wyngaard, Diana Ferrus, Elias P Nel, Gaireyah Fredericks, Jeremy Vearey, Jolyn Phillips, Lynthia Julius, Valda Jansen en Willem Fransman jnr.

Wat sê Bettina? Is korrupsie-ontbloting doodsake?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-09-11

"Op Vrydag 5 September, is die likwidasieprokureur Bouwer van Niekerk helder oordag in sy kantoor doodgeskiet. Daily Maverick en Moneyweb berig dat Van Niekerk ten tye van sy dood in die proses was om die likwidasie van NTC Global Trade te hanteer."

Press release: Karavan Press bags Creative Africa Nexus (CANEX) Book Factory Prize for Publishing in Africa 2025

LitNet Books and writers 2025-09-11

Karavan Press was recognised for its book In silence my heart speaks by Thobeka Yose, winning the $20,000 top prize. The Prize was presented by Algeria’s Minister of Culture and Arts Azzedine Mihoubi.

Marius Crous (1965–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2025-09-11

"Die vreugde van poësie is juis daarin geleë – die waarneem, die opteken, die vlugtige deel met ander." Lees meer oor die lewe en werk van Marius Crous in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"

Johan Allers Leefstyl 2025-09-11

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand" te besigtig.

Winterapologie

Jacques Boshoff Poësie 2025-09-11

"As teenpool en troos:
ek gee jou bloulugdae"

Sneldriftig

Hannes Stander Poësie 2025-09-11

"Sneldriftig penetreer die weduwee Viljee
die mistige kus langs die vloedende see"

180 grade

Anton van Rensburg Poësie 2025-09-11

"Die driehoek van Sy liefdeswet,
My God, my naaste, ek,
word in my boek een reguit lyn:"

Sal ons

Daan de Swardt Poësie 2025-09-11

"Sal daar nog klere van daai dae
aan ons hangers hang"

Doelwitte van ’n wannabe superstar

Neo Mehlomakulu Poësie 2025-09-11

"ek wil groot uit hierdie lewe stap
met my naam ge-hall of fame langs die ronelda kamfers en andrei tarkovskys"

Roslynne Toerien in Gqebera

Izak de Vries Boeke en skrywers 2025-09-10

"’n Saal vol kinders jok nie. Selfs die klein outjies wat ek dopgehou het, sou rondskuif, maar hulle het beslis die storie gevolg en wou baie graag die vrae beantwoord wat sy elke nou en dan gevra het."

Hier is die deelnemers aan vanjaar se Kommadagga-slypskool en -residensie

LitNet Slypskole 2025-09-10

Die skrywers sal onder leiding van ons bekwame mentor, Fourie Botha, digter, ervare uitgewer van gerekende skrywers en literêre agent, tydens die residensie skaaf aan kortverhale.

Nuut by Tafelberg: Donkermaan deur Jaco Wolmarans

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-10

1991. Israel is in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend ’n antwoord vind – en ’n geskikte rekruut vir ’n uiters sensitiewe operasie: die diefstal van broodnodige radartegnologie by die Suid-Afrikaanse Lugmag, as teenvoeter vir Siriese missiele. 

Nuut by Tafelberg: Sekelmaan deur Jaco Wolmarans

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-10

’n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van ’n terreuraanval in Kaïro, is die vlam in ’n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die Midde-Ooste. In die middel daarvan is die joernalis Ruby Heyns in besit van verdoemende inligting wat die skaal in dié konflik kan swaai. 

Nuut by Tafelberg: Kronkelpad deur Irma Joubert

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-10
’n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, ’n Italianer wat in ’n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle ... maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.
 

Nuut by Tafelberg: Life is ’n biets deur Faeed Amardien

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-10

Leonardo word groot in ’n arm, maar liefdevolle gesin. Wanneer sy pa en kleinboetie in ’n ongeluk sterf, verander alles. Leonardo loop weg en beland by ’n groep straatbewoners. Rodger, ’n ou Engelsman, word vir hom soos ’n vaderfiguur. Wanneer Rodger siek word en Leonardo hom in die hospitaal besoek, ontdek hy iets onverwags. 

Pasverskyn: Valskermbataljon-verhale saamgestel deur Mike Bolhuis

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-10

Valskermbataljon-verhale is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies wat die leser by tye laat regop sit, glimlag en ook diep laat nadink. Hierdie is eerlike, rou en op-die-man-af stories geskryf deur manne van dié elite-eenheid oor oomblikke wat hulle nooit sal vergeet nie. 

Top