Pasgelaai
Rook
2025-09-18"in die hunkering, in die las
van vrede, in die sus
van verslawing. Dit gee my rus."
Memories
2025-09-18"It’s where love is captured
Where dreams come true
Create many memories
They’ll bring happiness to you"
Ja vir KI in die skeppende bedryf!
2025-09-17Hy gebruik KI, en ons moet ons kinders nou al leer hoe om KI korrek te gebruik. Só sê Deon Opperman aan Freek Robinson. Om KI te ignoreer is soos om perd te ry as jy ’n motor kan besit.
Perspektief
2025-09-17"Dit gaan nie oor die 20 gyselaars wat net vrygelaat moet word en oorlog is verby nie. Nee, dit pas Netanyahu se strategie en doelwit, hulle wil die Palestyne uitwis."
Persverklaring: ATKV vier krag van lees en boeke
2025-09-17Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het, te bekroon. Die beoordelaars is jong lesers self, iets wat hierdie toekenning van ander onderskei.
Die spoegvanger deur Stefanus S Vivier: ’n lesersindruk
2025-09-17"As teks dra Die spoegvanger by tot die voortgesette gesprek oor die Afrikaanse roman se vermoë om verlede en geheue te herbesoek ... Dit is tegelyk ’n ontginning van ’n seun se psigiese en fisieke ontwaking en ’n kommentaar op die groter sosiale en politieke ideologieë van sy tyd."
Liefdesleuens deur Malene Breytenbach: ’n resensie
2025-09-17"Net toe ek dink alles tussen hulle is verby, gebeur daar iets met Douw wat my weer laat dink die verhouding sal hervat word, of Maya sal haarself verder in ’n situasie dompel waaruit sy nie sal kan wegstap nie. Dis hierdie fluktuasies, heel geloofwaardig ook, wat my die bladsye laat omblaai het om te lees wat volgende gebeur."
Nuut by Human & Rousseau: Kleinkat 1: Kleinkat se strokiesklub deur Dav Pilkey
2025-09-17Kleinkat leer vir ’n skool paddavissies hoe om hul eie strokiesprente te skep. Terwyl die paddavissies se wilde verbeeldings hulle na verskillende vertelgenres lei – van ’n tandeborsel wat ’n prokureur wil word tot ’n kaastoebroodjie-monster – sal lesers leer oor samewerking, empatie en vreeslose selfuitdrukking.
Nuut by Human & Rousseau: Weg is nie ’n plek nie deur Santie van der Merwe
2025-09-17Natasja bevind haar vroegoggend op die snelweg, tien ure noord van Kaapstad. Al haar besittings is agter in die kar en sy sweer sy sit haar voete nooit weer naby Johnny nie. Eers nadat sy op die N18 afgedraai het, onthou Natasja: George, haar pa se boesemvriend, woon nog op Lelievlei. Miskien moet sy gaan aanklop?
Roulette deur Sidney Gilroy: ’n lesersindruk
2025-09-17"Roulette is plattelandse noir op sy beste, waar Gilroy sosiale kommentaar lewer deur in die Afrikaner se erfstukkas te loer na daar waar die familiegeheime en die donker kant van die mens verberg word. Hy kyk na veral die manlike psige, en dis juis dít wat die boek so interessant maak."
Dinkskrum: Die leierskapsgehalte van sekere bruin leiers pla
2025-09-17"Denkende Suid-Afrikaners sal ernstig moet besin oor wat die gevolge sal wees indien die PA ’n groot munisipaliteit of metro in volgende jaar se plaaslike verkiesings sou wen."
Tuin van Digters 2025 deur Willem Mulder se lens
2025-09-17Tuin van Digters 2025 het op 12 en 13 September by die Breytenbach Sentrum op Wellington plaasgevind. Willem Mulder was met sy kamera daar.
Stellenbosch University Faculty of Theology building: the real history, the politics of ongoing forgetting and the shadows of the past
2025-09-17"I approach this space through the work of counter-narration, driven by my interest in critical heritage and its possibilities for restitutional justice and reparations. For me, the most meaningful form of reparation is truth-telling."
Gewildste plasings op LitNet: 10 tot 16 September 2025
2025-09-17Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 10 tot 16 September 2025.
PenAfrican: Sir Herbert Baker: a biography by John Stewart – a book review
2025-09-17"What bugged me most about the book was Stewart’s interpretive framework. It is shaped by an uncritical acceptance of imperial ideology, even as he softly mocks it sometimes."
Xolisa Ngubelanga’s Flamebook: Community theatre in Gqeberha
2025-09-17"Should a student be expelled from a college, a page is torn from that book. That page loses its place, but the entire book loses part of its story. It was a wonderful metaphor that needs to be explored even more."
Persverklaring: Simposium wys Afrikaans se krag as wetenskapstaal
2025-09-17Die SA Akademie het op 11 en 12 September 2015 hul jaarlikse algemene simposium met die tema "Afrikaans – 100 jaar amptelik: verlede, hede, toekoms" in Stellenbosch aangebied. Die byeenkoms was ’n kragtige tentoonstelling van die beoefening van Afrikaans as wetenskapstaal en het vooraanstaande akademici, skrywers, opvoedkundiges, regsgeleerdes, filosowe, kunstenaars en natuurwetenskaplikes byeengebring.
Toorkombuis: My kosbare erfenis – basaarkerrie
2025-09-17"In hierdie Erfenismaand het my onthou ’n ander kospad geloop, ver terug oor die Karookoppies na die kerksaaltjie op die bult. Dit was een van die grootste gebeurtenisse in die kalenderjaar – die kerkbasaar."
Springmielies: Die moderne herinterpretasie van Jesus as KI-kletsbot
2025-09-17"In sy jongste rol as 'KI-Jesus' staan Jesus, ietwat ongemaklik, as ’n wit man, geklee met ’n bruin-en-wit kappie en kleed, 24/7 beskikbaar om enige vrae op sy Twitch-kanaal, ask_jesus, te beantwoord."
Pasverskyn: Atrium. Gedigte 1970–2025 deur Marlise Joubert
2025-09-17Dit is vanjaar die bekroonde digter Marlise Joubert se 80ste verjaarsdag. Om die geleentheid te herdenk, het Karen de Wet ’n keur uit Joubert se digbundels saamgestel. Atrium is ’n versamelaarsitem wat op elke poësieliefhebber se boekrak hoort.
