Pasgelaai
Persverklaring: Eseltjiesrus Donkey Sanctuary, naby McGregor in die Weskaap
2025-11-17Kom kuier vir die donkies en geniet ’n ligte ete by die koffiewinkel. Daar is ook unieke geskenke en allerlei boeke, alles ten bate van die donkies!
Versamelaar van verlore drome deur Frenette van Wyk: ’n resensie
2025-11-17"Die held, ’n antikwariese versamelaar, bied aan om die heldin te help om ’n ou, waardevolle viool op te spoor. Deur die loop van die storie word familiegeheime, -vetes en -skandes opgediep."
Wil jy kaartjies wen? Impetus-teatertoneelgroep bring Koebaai ou Koba na die planke
2025-11-17Die Impetus-teatertoneelgroep nooi gehore uit om hul lagspiere gereed te kry vir die skreeusnaakse klug Koebaai ou Koba wat van 20 tot 22 November by Impetus Teater opgevoer word. Jy kan dalkies twee kaartjies wen!
Elders gesien: Hy het lojaal aan die land en ons grondwetlike demokrasie gebly
2025-11-16"Tot aan die einde van sy lewensloop het hy ook die huidige stand van Suid-Afrika onder die vergrootglas geplaas en het hy nie doekies omgedraai om korrupsie, armoede, werkloosheid en al die ander uitdagings wat ons as land ervaar, op die naam te noem nie."
Dis waar ons romantiese fliek in ’n komedie verander het!
2025-11-14"En dis presies hoekom ek hom liefhet – vir altyd, selfs met halfgebakte hare en nat handdoeke."
Far gone: ’n teaterresensie
2025-11-14"Wanneer Rwothomack se eerste woorde oor die teater val, word die gehoor onmiddellik ingetrek in ’n wêreld waar onskuld, geweld en menslikheid mekaar op die rand van oorlog ontmoet."
Die stempel op ons troue
2025-11-14"Ek en my man is nou al gelukkig verby die sewe-sakke-sout-tydperk, maar ons giggel steeds oor die volgende gebeurtenis."
My vyfhonderdrandtrourok
2025-11-14"Jy herken nie die woorde wat hulle uitruil nie, maar wel die geluid van swaar skêre wat materiaal knip en ’n klappertand naaimasjiennaald."
Joburg resorts to more groundwater management: Quo vadis?
2025-11-14"South Africa can learn from other countries and cities. Megacities as diverse as Bangkok, Beijing, Buenos Aires, Cairo, Dhaka, Jakarta, Calcutta, Lagos, London, Manila, Mexico City, New Delhi and Shanghai already use groundwater to varying degrees for water supply."
Cats, the musical: an interview with Duane Alexander
2025-11-14"The world of Cats is truly immersive, and the illusion of talented humans portraying these delightful feline characters will hopefully be more than enough to hold the audiences’ attention for a few hours of theatrical magic."
Pareltjes uit Amsterdam: Het Scheepvaartmuseum in Amsterdam
2025-11-14Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Het Scheepvaartmuseum in Amsterdam.
Dinkskrum: Passie behoort meer te tel as kwalifikasies, ervaring en vaardighede in die aanstelling van kabinetministers
2025-11-14"Die onlangse kabinetskommeling deur president Cyril Ramaphosa wat geïnisieer is deur die Demokratiese Alliansie se leier John Steenhuisen, of liewer dié party se Federale Uitvoerende Komitee, maak nie vir my sin nie, omdat dit nie gedryf is deur die onderskeie ministers se passie vir hul ministeriële posisies nie."
I urgently need a copy of op weg na ku
2025-11-14"I urgently need a copy of op weg na ku, but unfortunately it’s out of print. Could anyone help me?"
Agterstories: ’n Troon vir almal
2025-11-14"Sowat twee uit elke vyf mense leef steeds sonder veilige sanitasie, met die gevolg dat kindersterftes steeds drasties van land tot land verskil. Juis daarom stel die World Toilet Organisation op 19 November 2001 World Toilet Day in – om toilette te vier en bewusmaking te skep van die miljoene mense wat nog altyd sonder veilige rioolstelsels leef. Om te verstaan hoekom sanitasie só ’n verskil maak, moet ons kyk hoe mense deur die eeue hul afval bestuur en wat gebeur wanneer hulle dit regkry."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Om vir eens iemand te wees – oor onlangse studenteprotes in die hartland
2025-11-14"Onlangse studenteprotes het verskillende vorme aan verskillende universiteite aangeneem, terwyl die protes aan Fort Hare-universiteit en die Universiteit van die Vrystaat stellig die meeste aandag getrek het weens die vlakke van geweld en saakbeskadiging – veral op die Alice-kampus van Fort Hare en die QwaQwa-kampus van die UV."
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2025-11-14Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Hier’s ’n gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld om jou werk mee te oefen.
KI en die toekoms van literêre vertaling: hulpmiddel of bedreiging?
2025-11-14"KI kan sinne bou, maar dit verstaan nie stilte nie. Dit kan metafore oordra, maar nie melancholie nie."
Toorkombuis: Brand dit skoon – gnocchi met geskroeide botter en salie
2025-11-14"Die krui self het soveel gesondheidsvoordele en jy kan so ’n ekstra paar jaar by jou leeftyd voeg deur dit mildelik in jou kos te gebruik. Een van my gunstelingmaniere om salie te 'brand' is in geskroeide botter oor sagte gnocchi-kussinkies."
Toyota Stellenbosch Woordfees-persverklaring: Woordtrofees-wenners vir 2025 bekend
2025-11-14Die wenners van die Woordtrofees vir 2025 is op 13 November tydens ’n toekenningsgeleentheid in die US Konservatorium op Stellenbosch bekroon.
