Pasgelaai

China’s Global Security Initiative (GSI) and its impact on Africa

Fanie Herman Opinion 2025-10-01

"China’s Global Security Initiative (GSI) is designed to enhance China’s geostrategic position through coalition-building with partners that align with Chinese principles regarding international security and domestic law enforcement. Introduced by President Xi Jinping in 2022, the GSI represents one among several initiatives intended to reshape global governance structures in a manner favourable to China’s resurgence as a major power."

Charl du Plessis tokkel die klawers op ’n ander manier

Maryke Roberts, Alexa Strachan, Charl du Plessis Aardklop 2025-10-01

"Vanjaar doen hy verskeie interessante projekte by Momentum Aardklop: een saam met Nataniël, NATANIËL + CHARL: 25, en Charl du Plessis se Surf & turf."

Gewildste plasings op LitNet: 24 tot 30 September 2025

LitNet Als oor LitNet 2025-10-01

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 24 tot 30 September 2025.

Pasverskyn: Die jaar toe dit gemmerbier gereën het deur Philip de Vos

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-30
Moedverloor word deur ’n verskriklike droogte geteister. Die dorp is verlate – behalwe vir Koot Marais, die apteker, en sy gesin. Maar dan beland Katisja op hulle voorstoep – gewapen met slegs haar rooi sambreel en onmoontlike oplossings vir allerhande onmoontlike probleme.

Ek mis vir Trompie

Koos Kombuis LitNetKanaal op YouTube 2025-09-30

In hierdie video bespreek Koos Kombuis drie boeke waarin die lewens van tieners beskryf word. Hy dink terug aan sy eie tienerjare, en nie alles was maanskyn en rose nie. Al drie die boeke is "uitstekende werke", maar hulle het hom ontstel.

Nuut by Tafelberg: Met ander woorde deur Wilna Adriaanse

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-30

Toe Kristina een aand vermis raak nadat sy gaan draf het, bel haar huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure teen die berg. Sy kan nie onthou wat met haar gebeur het nie; daar is ook geen verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy ondergaan het nie. Ten einde raad word die hulp van psigiater Ben Krige ingeroep.

KI en die vryskutwoordsmid: ’n fundamentele verskuiwing in strategie en rigting

Karin Schimke LitNet-skrywersberaad 2025-09-30

"Omdat generatiewe KI op taal gebou is, is dit nie vreemd dat skryfwerk een van die eerste beroepe is waaruit gate gehap word nie."

Cake sitting to ward off AI

Minnie Desaivre Opinion 2025-09-30

"All I saw was this one word: Rejected. My eyes blurred, and I couldn’t even read further to see why."

Klein konings: ’n onderhoud met Theo Kemp

Naomi Meyer, Theo Kemp Skrywersonderhoude 2025-09-30

"Met hierdie bagasie klim die twee manne, skugter vir mekaar, in die staatskar en gaan jag monumente. Hulle probeer sin vind uit hul verledes, en wil te alle tye hul geheime verbloem."

Die helfte is jou nie vertel nie deur Thérèse Bartman: ’n resensie

Mimie de Vries Resensies 2025-09-30

"Die bundel verleen stem aan ontmagtigdes en diegene wie se lewens nooit wasdom bereik het nie. Dis egter die wyse waarop dit gedoen word wat die bundel as ’n juweel laat uitstaan met die klanksnitte se atmosfeerskeppende musiek, die grafiese materiaal, en taal wat soms die tekstuur van warm heuning het en dan weer pynlik steek soos lemmetjiesdraad wat ’n konsentrasiekamp afkamp."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ’n onderhoud met Saartjie Botha

Naomi Meyer, Saartjie Botha Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-09-30

"Die Woordfees word vanjaar vir die 25ste keer aangebied. Ons wou ’n tema hê wat ’n viering is, en hoe meer ons daaroor gedink het, hoe duideliker het dit geword dat viering nooit behoorlik in isolasie kan gebeur nie."

Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Aryan Kaganof, author of "Xabanisa"

Joanne Hichens, Aryan Kaganof Books and writers 2025-09-30

"Every exercise of domination exposes dependence; every condition of vulnerability reveals subterranean forms of strength. This is the specific love story trope I have investigated in 'Xabanisa', where M/F cis-het gender-binary friction is exacerbated by 'the colour of the skins we are wrapped in'."

Reader’s impression: A blow to the head by Andries du Toit

Dawn Garisch Books and writers 2025-09-29

"Things are not what they seem, and this book gave me more insights about the conundrums we face as a society in a gentler way than receiving a blow to the head."

Inclusive growth, an integral part of an inclusive economy

Arno J. van Niekerk Academic research 2025-09-29

"This article argues that economic inclusion is essential for sustainability, unlocking the economy’s true potential, and fostering collective well-being. By examining the concepts of an inclusive economy and inclusive growth, the study develops a theoretical framework to address these challenges."

Inklusiewe groei, ’n integrale deel van ’n inklusiewe ekonomie

Arno J. van Niekerk LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2025-09-29

"Gegewe die ekonomie se sterk invloed op sosiale organisering, kan insluiting die broodnodige balanseerfaktor word om die kortsluiting te oorbrug. Konsepte soos ’n inklusiewe ekonomie en inklusiewe groei word in hierdie artikel ondersoek as deel van die ontwikkeling van ’n teoretiese raamwerk."

The ethical dilemma of the remuneration of chief executive officers of banks in South Africa

Suzanne Kieviet, Henriette Elsabè Scholtz Academic research 2025-09-29

"There exists a school of thought that the newer generation CEOs are increasingly rewarded with bigger remuneration packages, and that this raises concerns about the fairness, accountability and legitimacy of executive compensation decisions."

Die etiese dilemma rakende die vergoeding van banke se hoof- uitvoerende beamptes in Suid-Afrika

Suzanne Kieviet, Henriette Elsabè Scholtz LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2025-09-29

"Hierdie studie gebruik paneeldata-ontleding om te bepaal of daar ’n verhouding tussen uitvoerende vergoeding en maatskappyprestasie in die Suid-Afrikaanse banksektor is."

Wat sê Bettina? Die probleem met nasionale gesondheidversekering

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-09-29

"Hoeveel mense word weggestuur vanaf staatshospitale, klinieke en daghospitale omdat die toetse wat hulle moet kry, as onnodig beskou word, of as te duur? Watter prys word daar op ons mense se gesondheid geplaas?"

Press release: Zimbabwean writer NoViolet Bulawayo wins the 2025 Best of Caine Award

LitNet Books and writers 2025-09-29

The Caine Prize for African Writing is delighted to announce that Zimbabwean writer NoViolet Bulawayo has been awarded the 2025 Best of Caine Award for her short story, "Hitting Budapest". Marking the Prize’s 25th anniversary, the Best of Caine Award is an honorary prize celebrating the most outstanding winning story from the Prize’s 25 year history.

Persverklaring: Versevlei – ’n eietydse middagvervolgverhaal op RSG

LitNet Leefstyl 2025-09-29

Versevlei is ’n oorspronklike middagvervolgverhaal wat vanaf 29 September, elke weeksdag om 14:45 uitgesaai word. 

Top