Pasgelaai

Die katartiese metode deur Jaco Fouché ’n klein boek met ’n reuse impak

Deborah Steinmair Resensies 2025-10-06

"Dis eerder soos ’n doring in jou voet waarteen jy kort-kort aandruk om daardie lekker jeukerige pyn te ervaar. Dit bly jou by soos ’n belediging. Die onwaarskynlike heldin, Tronelle, word dae lank die metgesel van jou denke."

Spier se Routes of sound bekoor

Maryke Roberts Musiek 2025-10-03

"Routes of sound is die afgelope naweek vir slegs vier vertonings by Spier-wynlandgoed buite Stellenbosch aangebied. Ses musikante speel sonder orkes, sonder fênsie klank, sonder kolligte en rook. Eerlik en rou, soms só sag dat jy moet inleun om te hoor. Wiegend, peinsend en helend."

LitNet: Staatsgeld vir die kunste?

LitNet Nuusbrief 2025-10-03

LitNet: Staatsgeld vir die kunste?

Pareltjes uit Amsterdam: Straatmusikante stuur groete

Johan Allers Musiek 2025-10-02

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video ontdek hy twee straatmusikante wat groete stuur aan Suid-Afrika.

Konsertina en trekklavier is groot, 5 Oktober 2025: ’n onderhoud met Amira Willighagen

Naomi Meyer, Amira Willighagen Musiek 2025-10-02

"Toe ek dit in my inbox sien, was ek baie opgewonde gewees, omdat die trekklavier ook ’n baie spesiale plek in my hart het. My pa het altyd saam met my in Nederland trekklavier gespeel terwyl ek opera gesing het. Dit is eintlik hoe ek begin sing het nog voor Holland’s got talent."

Persverklaring: ’n Huldeblyk, herdenkings en vermaak in RSG se tweede Radioteaterseisoen

LitNet Leefstyl 2025-10-02

RSG se tweede Radioteaterseisoen duur vanaf 2 Oktober tot 25 Desember. Luisteraars gaan bederf word met kreatiewe, oorspronklike tekste, iets uit die argief en ’n geskiedkundige heropname. Radioteater word elke Donderdagaand om 20:00 uitgesaai.

Die kunste en staatsbefondsing

Freek Robinson, Cornelia Faasen Onderhoude 2025-10-02

Is daar genoeg staatsgeld vir die kunste? Indien wel, word dit reg gekanaliseer? Wat is die probleem met die infrastruktuur en beloftes vanuit regeringsgeledere? Waar pas vlagskipfeeste soos die Nasionale Kunstefees, Open Book Festival, Suidoosterfees en die Kaapstadse Internasionale Jazzfees in hierdie prentjie? Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), skets die breër prentjie vir Freek Robinson.

Lesersindruk: Bloei + Blom

Tania Colyn Lesersindrukke 2025-10-02

"Hierdie boek bring die stories van mense wat dalk voorheen nie bekend was nie, aan die lig. Dit vertel die verhale van mense wat hul drome gevolg het, ten spyte daarvan dat hulle dikwels in moeilike omstandighede begin het."

Introvert

Carlie Schiel Poësie 2025-10-02

"wyl ek laatmiddag
drentel
dieper my eie wêreld in."

Geel

Nicki Serfontein Poësie 2025-10-02

"ek hoop jou dag is geel –
nie die geel van skree of sonbrand nie
maar die sagte geel
van van gogh se sonneblomme"

Toorwerk op papier

Johan van der Merwe Poësie 2025-10-02

"as gedagtes versteur raak
met werklikheid of sinnelose snert
wat jy opfrommel saam met die papier"

Grahamstown

Zandile Mnisi New writing 2025-10-02

"A town not in a hurry.
Architecture whispers
like a scene from a Victorian film."

Wit: my wintergebed

Johanna Nel Poësie 2025-10-02

"Vir jou hoop ek steeds: Die beste lê nog voor."

Persverklaring: Foxwoodfees 2025

LitNet Feeste 2025-10-02

Die Foxwoodfees vier in Oktober sy 11de jaarlikse Oktober-aanbieding van die werk van Suid-Afrikaanse kunstenaars. Die fees vind 24 Oktober tot 2 November 2025 in Johannesburg plaas.

Doc Immelman (1928–2013)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2025-10-02

"Die drang om te skryf, kan ek egter nie verklaar nie. Dit is eensaam, uitmergelend. Jy is alleen." Lees meer oor die lewe en werk van Doc Immelman in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestelle en memoranda, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-10-02

Is jy in graad 8 en hou jy van sokkie en dans? LitNet kan jou help om vir Afrikaans Huistaal voor te berei en sommer ook lekker stories te lees van ander graad 8-leerders wat ook hou van dans. Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af.

Persverklaring: RSG Radioteater bied aan Die besoeker, Donderdag 2 Oktober om 20:00

LitNet Leefstyl 2025-10-01

Skakel in op RSG op 2 Oktober om 20:00 om na Die besoeker, ’n nuwe radiodrama deur Herman Cronjé, te luister.

Wat sê Bettina? Nathi Mthethwa: selfdood, of dalk iets meer sinisters?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-10-01

"Hoekom sou Mthethwa gespring het?"

Stres en orgaanoorplantings

Handré Brand Seminare en essays 2025-10-01

"Die orgaanoorplantingsproses behels ’n kontinuum van verskeie opeenvolgende fases, elkeen kenmerkend van eiesoortige mediese, sielkundige, sosiale en ekonomiese uitdagings."

Die ooggetuie deur Wilna Roux, ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2025-10-01

"Die ooggetuie is die een boek wat John Grisham sou wens hy het geskryf."

Top