Kollig op akademikus Jaco Beyers: die verband tussen teorie en praktyk

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

In hierdie video gesels Jaco Beyers (Godsdiensstudies, Universiteit van Pretoria) oor sy studies, sy ervaring as dominee, die verband tussen teorie en praktyk, en toekomstige navorsing.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/5-zvsMt9Bug

Kyk en lees ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Jaco Beyers oor sy akademiese navorsing

Teologiese perspektiewe op digitale nalatenskap

’n Veelkantige besinning oor eutanasie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top