SteedsDink met LitNet Akademies: Jaco Beyers oor sy akademiese navorsing

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

In hierdie video gesels Jaco Beyers (Godsdiensstudies, Universiteit van Pretoria) oor onder meer digitale nalatenskap, genadedood, sekularisasie en sinkretisme.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/Xyh7Y5nPR5w

Kyk en lees ook:

Kollig op akademikus Jaco Beyers: die verband tussen teorie en praktyk

Teologiese perspektiewe op digitale nalatenskap

’n Veelkantige besinning oor eutanasie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top