Kollig op akademikus Inge Engelbrecht: die koortjie

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Inge Engelbrecht oor haar navorsing oor die koortjie, KI en musiek, en haar werksaamhede by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap.

Kyk en lees ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Inge Engelbrecht oor haar akademiese navorsing

Inge Engelbrecht se PhD in Afrikaans, Engels en Kaaps: ’n onderhoud

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top