SteedsDink met LitNet Akademies: Inge Engelbrecht oor haar akademiese navorsing

  • 0

In hierdie video gesels Inge Engelbrecht oor onder meer die koortjie, musiek-erfenis op Genadendal, haar PhD wat deels in Kaaps geskryf is, en Suid-Afrika se diverse stemme en klanke.

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kyk en lees ook:

Kollig op akademikus Inge Engelbrecht: die koortjie

Inge Engelbrecht se PhD in Afrikaans, Engels en Kaaps: ’n onderhoud

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top