Inge Engelbrecht se PhD in Afrikaans, Engels en Kaaps: ’n onderhoud
“Die PhD-proefskrif stem uit my master’s research oor drie coloured composers van Genadendal, die eerste mission station en Moravian mission station in Suid-Afrika. Omdat ek self in die kerk grootgeword het, was my interest spesifiek gepique deur een komponis se kerkmusiek wat my aan die rhythmic traits en syncopation van die koortjie remind het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed