Pasverskyn: Klein woordeboek / Little dictionary (Pharos)

  • 0

Klein woordeboek/Little dictionary (Uitgewer: Pharos, 2025)

Titel: Klein woordeboek/Little dictionary
Uitgewer: Pharos (Julie 2025)
ISBN: 9781868902576

Hierdie tweetalige woordeboek (Afrikaans-Engels | Engels-Afrikaans) is ’n splinternuwe, kompakte naslaanwerk wat ontwerp is vir vinnige toegang tot hedendaagse taalgebruik. Taalleiding sluit lettergreepverdeling, woordsoorte, verbuigings en genommerde vertalings in.

Met meer as 17 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde, asook sowat 10 000 afleidings wat die hedendaagse Suid-Afrika weerspieël, is dit 'n moderne bron wat die dinamiese aard van beide tale vasvang.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top