Pasgelaai

Einstein-kompetisie: Marius van Staden

Marius van Staden Einstein-kompetisie 2016-05-13

Marius is sedert 2010 'n dosent in die Regsfakulteit van die Universiteit van Johannesburg, waar hy tans regsfilosofie en die uitleg van wette doseer.

Gebuk

CM SêNet-briewe 2016-05-13

"Die kinders wat nie geleer word om rasioneel en logies te dink nie ..."

Kommentaar op Angus se kommentaar onderaan my brief van 9 Mei 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-13

"Jy's verkeerd dat nie ek of jy iets aan die agteruitgang van Afrikaans kan doen nie ..."

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Suzette Myburgh In memoriam 2016-05-12

"Haar plek in haar huis en haar dorp en in ons literêre wêreld is leeg, maar die herinneringe en haar boeke – dit bly."

My Vader

Estelle Zeeman Poësie 2016-05-12

"Gee ons vandag
ons daaglikse glutenvrye brood ..."

Dansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans

Bibi Slippers Feeste 2016-05-12

"Soos met die vorige twee feeste is daar in die nadraai van die voorlesings gedans, en alhoewel die luim merkbaar minder uitbundig was as vorige jare ... was die handjievol dansers wat alles ten spyt voete gestamp en lywe geskud het, bewys dat niks die digkuns of die dans sal stuit nie."

Einstein-kompetisie: Shaun Frazao

Shaun Frazao Einstein-kompetisie 2016-05-12

Shaun is besig met sy meestersgraad in politieke kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy navorsing fokus op sosiale-media-aktivisme. 

Einstein-kompetisie: Tilani du Preez

Tilani du Preez Einstein-kompetisie 2016-05-12

Tilani du Preez is 'n gekwalifiseerde psigometris en is besig om haar meesters in bedryfsielkunde te voltooi.

Die waarheid is lig

CM SêNet-briewe 2016-05-12

"Dit is die kopbagasie van onsin ..."

Bankrot slaghuis

oester SêNet-briewe 2016-05-12

"Waarom die gode altoos die mense op my pad bring  ..."

Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar

Dirk Rigter SêNet-briewe 2016-05-12

"Op 10 Mei skryf Thomas ’n kort, bondige en eenvoudig-verstaanbare brief wat die ontstaan, ontwikkeling en bewys(e) van die evolusie-teorie beskryf."

Is ons nou rommel of nie?

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-05-12

"Ek sien ons landjie se status is afgradeer na twee kerwe (punte) bo rommelstatus ..."

Nog 'n mite

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-12

"Jy kan nie hier by die 20 verskillende nasies saamgooi in een arbitrêr begrensde gebied ..."

Trek vertel die stories wat ons moet deel

Johan Anker Argief 2016-05-12

"In breë trekke handel Trek oor die gedwonge verskuiwing van die bruin mense uit die middedorp van Wellington gedurende die laat ’50’s en vroeë ’60’s van die vorige eeu. Dit bied egter ook ‘n breër kyk op die verskuiwings tussen plaas en dorp, en selfs, teen die einde van die teks, die verskuiwing na ander vastelande."

Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust

Winnie Rust, Naomi Meyer Argief 2016-05-12

"Ja, my voedingsbron is my dorp, my area. Ek onderstreep wat die skrywer Amo Oz sê: 'The universe is where you are.' En daarmee hoop jy as skrywer om die lokale in die universele te anker."

#Grabouwprotes

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-05-11

"Moet ek regtig glo dat hierdie leierlose groep op hulle eie op die idee gekom het om munisipale eiendom, skole en nasionale hulpbronne vir vernietiging te teiken?"

Sekurokrasie-seminaar: Julius Malema – ’n nuwe kinkel in die sekurokrate se kabel?

Anne-Marie Mischke Seminare en essays 2016-05-11

"Hoe ook al, tussen die sekurokrate en Malema is ons nou op ’n baie, baie ongemaklike plek. Die “bedreiging” waarteen die sekurokrate so waarsku, het vlees en bloed gekry."

Postapartheid as a wound culture within a pathological public sphere: Mark Gevisser’s Lost and Found in Johannesburg

Leon de Kock Academic research 2016-05-11

"To enrich the reflexive play, Gevisser combines this visual evidence with his own, considered interpretation of the various data he offers up for inspection."

Postapartheid as wondkultuur binne ’n patologiese openbare ruimte: Mark Gevisser se Lost and found in Johannesburg

Leon de Kock LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-05-11

"Hierdie artikel stel voor dat ’n 'wondkultuur' binne ’n 'patologiese openbare ruimte' heelwat aspekte van die postapartheid bestel verklaar."

Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp

Tertius Kapp, Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ‘n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ‘n sosiale probleem of verskynsel."

Top