Pasgelaai
Teaterresensie: Kristalvlakte
2016-05-11"Kristalvlakte. Is dit iewers in die nuwe Jerusalem, daar waar die strate van suiwer goud is?"
Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta
2016-05-11"Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg."
Boekresensie: Oorlogswinter deur Jan Terlouw
2016-05-11"Dít is dalk die belangrikste rede waarom soveel mense as moontlik – en bowenal jong lesers – Oorlogswinter moet lees: stories is kragtige hulpmiddels om mense se perspektief op die wêreld te beïnvloed ..."
Interlingual and cross-cultural movement between Afrikaans and Dutch in Marlene van Niekerk’s volume of stories Die sneeuslaper [The snow sleeper] (2010)
2016-05-11"This article explores the interlingual and cross-cultural movements between Afrikaans and Dutch in this volume, more specifically in “Die sneeuslaper”, the story that lends its title to the volume."
Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper
2016-05-11"Die artikel ondersoek die wyse waarop Afrikaans in die verhaal “Die sneeuslaper” geperforeer word deur Nederlands en die wyse waarop ’n Suid-Afrikaanse leefwêreld die Nederlandse verhaalruimte in hierdie verhaal infiltreer."
Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl
2016-05-11"Amraal staan in ander opsigte ook nader aan Fiela se kind as aan die ander genoemde tekste deurdat dit geklassifiseer kan word as 'goeie gewilde fiksie' ..."
LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen
2016-05-11"Méér as inligting word hier meegedeel, meer as insig in ‘n komplekse en durende sosiale en literêre verskynsel. As leser voel ‘n mens dat jy deur Jansen se respekvolle en menslike benadering ook deurgaans opgevoed en gestig word."
Einstein-kompetisie: Stephan Erasmus
2016-05-11Stephan is passievol oor hernubare energie en mik daarna om die wêreld 'n skoner plek te maak.
Regsalmanak: "Die tjek is innie pos"
2016-05-11"Sedert so ver terug as die Romeinse Ryk ‘n eeu voor Christus is die tjek al ‘n erkende wyse van betaling, maar sy dae is in baie lande van die wêreld getel."
Einstein-kompetisie: Eerste 50 inskrywings
2016-05-11Waaroor doen jong Afrikaanssprekendes by universiteite navorsing? Watter idees word tans deur hulle uitgedink en ontwikkel? Lees die eerste 50 inskrywings vir die Einstein-kompetisie.
WAT: Om Hennie Aucamp te onthou
2016-05-10"Woordeboeke is die lewensbloed van enige taal ... Dit het Hennie geweet, en ook dat elke taal se voortbestaan net verseker is deur die gebruik van sy woordeskat - nie net in die alledaagse omgang nie, maar op die hoogste vlakke van denke, wetenskap en literatuur."
Franschhoek Literary Festival 2016: Interview with Ann Donald
2016-05-10"We understand completely the points made about decolonisation, and believe that creating, building and enhancing book festivals is key to reaching and growing the South African book-reading base."
Die Afrikaanse Taalraad herdenk die 91ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal
2016-05-10"Die enigste volhoubare pad vorentoe behels die bou van veel wyer alliansies as in die verlede."
#GelykeKanse: FW de Klerk leen sy steun aan die inisiatief
2016-05-10"FW de Klerk gee dryfkrag aan die veldtog wat dwarsoor Suid-Afrika en uit die buiteland ondersteuning ontvang vir hul inisiatief en, wat vanweë die relevante grondwetlike kwessies van menseregte, gelykwaardigheid en veeltaligheid groot belangstelling uitlok."
Hendrix se "Voodoo child" ontmoet Händel se Messias
2016-05-10"Voorheen was hierdie gebou slegs die Händel Museum en kon mens Hendrix se woonstel op uitnodiging besoek, aangesien die boonste verdiepings van die huis verbind is. Nou staan dit bekend as Händel & Hendrix in London."
Einstein-kompetisie: Jaydey Sass
2016-05-10Jaydey Sass is 'n MA-student en tutor aan die Universiteit Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Luther van der Mescht
2016-05-10Luther sal Oktober vanjaar as nadoktorale genoot aan die Ben-Gurion Universiteit in Israel begin werk waar hy met een van die wêreld se voorste navorsers in die parasitologiese veld sal saamwerk.
Einstein-kompetisie: Rudi Swart
2016-05-10Rudi Swart is 'n doktorsgraadstudent in bewaringsekologie en entomologie.
