Pasgelaai
Einstein-kompetisie: Chris Joubert
2016-05-18Chris is 'n jong elektriese ingenieur wat omgee oor die toekoms van energie in Suid-Afrika. Hy is tans betrokke by die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies in Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Imke Kritzinger
2016-05-18Imke is 'n doktorsgraadstudent in hortologie aan die Universiteit Stellenbosch. Sy doen navorsing oor vogverlies in Japanese pruime en het in 2016 'n meestersgraad in hortologie voltooi, waarin sy gefokus het op gebreekte pitte in Japanese pruime.
Teaterresensie: I see you by die Fugardteater
2016-05-18"Taal, soos velkleur, staan in ‘n Suid-Afrikaanse konteks hoegenaamd nie geïsoleerd van ‘n politieke konnotasie nie."
Die tyd van ons tydlike wese: Carien Smith gesels met Anné Verhoef
2016-05-18"Ricoeur voer aan dat ons gebore word in ’n horison van betekenis wat reeds teenwoordig is – ons bevind ons altyd alreeds in ’n lewenswêreld, nie net in ’n wêreld nie. "
Die Eurovision-liedjiekompetisie: oud, maar nog nie koud na 61 jaar?
2016-05-18"[D]it wil voorkom asof die Eurovision-liedjiekompetisie – wat deur die jare allerweë as ’n saambindende faktor beskou is vir die deur oorlog verdeelde Europa – hom nou vasgeloop het teen die realiteit van die huidige wêreldpolitiek."
En nog ’n mite
2016-05-18"Max du Preez het op ’n kol in sy bearbei-die-mense-vir-die-NSA-radioprogram destyds gesê die een se terroris is die ander een se vryheidsvegter."
’n Verhaal op elke gesig
2016-05-18"Die gesiggies in hierdie deel van die dorp is darem maar iets om na te kyk ..."
Meningsvormers
2016-05-18"Die media is groot meningsvormers, trouens, hulle is dié meningsvormers ..."
June Major se eetstaking: het die Anglikaanse Kerk sy vroue gefaal?
2016-05-17"Is dit ’n gelukkige einde? Nee, want ongeag wat die uitslag van die vergadering is, het die Anglikaanse Kerk gewys dat hy voete van klei het."
Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy
2016-05-17"We welcome the decision of the Stellenbosch University Council at its meeting of 9 May 2016 to take the lead with the language policy that the university wishes to apply in future."
The learning practice formation of high school learners in a rural working class town
2016-05-17"It is the way they built their commitments to their learning, via developing strategic identities and practices, in terms of which they were able to position themselves as productive learners in their community context."
Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp
2016-05-17"Hierdie leerders se leer is gevorm en geïnspireer deur en uit hul weiering om hul huidige omstandighede te aanvaar."
Einstein-kompetisie: Florence Coertzen
2016-05-17Florence studeer Afrikaans en Nederlands aan Noordwes-Universiteit.
Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël
2016-05-17"Dit is dan eintlik my grootste vraag: Selfs met die nuwe reëling in plek, hoeveel moeite gaan die ouens wat die speellyste saamstel doen om uit hul pad te gaan om interessante plaaslike musiek op te spoor?"
Einstein-kompetisie: Melissa Meyer
2016-05-17Melissa se akademiese profiel is 'n mengelmoes van sielkunde, kriminologie, kommunikasiewetenskap en filosofie, alhoewel haar belangstellings meestal in seksualiteit, tegnologie, generasie Y en internet-katvideo’s is.
Totius (1877–1953)
2016-05-17"Die taak van die digter is om die skugter inwendigheid van sy medeskepsel uit te bring in volle daglig." (Padlangs, Maart 1977)
Gedig: So lank
2016-05-17"Daar’s ’n nuwe strand daar anderkant
’n goeie uitkykplek
met oorgenoeg dryfhout en stroke hardloopsand
en vreemde skulpiesoekgoed."
Gedig: Die mens is aansteeklik
2016-05-17"daar's 'n gat in my maag
waar die engelse my geskiet het ..."
Filmresensie: Irrational Man
2016-05-17"Hierdie moordmisterie word hoog aanbeveel vir nie net Allen-bewonderaars nie."
